|
|
Was R104.95Now R99.70(eB 997)
Delivery time: Usually within 5 working days.
Average customer rating:
Format: CD
Composer(s): LianieLabel: Mozi MusiekProduct code: MZCD 02 Origin: Local Audio Encoding: PCM Audio
Vergeet My Nie
Was R104.95 Now R99.70
LIANIE MAY gaan die wêreld aan die brand sing met haar ongelooflike stem en emosionele interpretasie van splinternuwe Afrikaanse treffers uit die skrywers pen van Johan Vorster, Sean Else (De La Rey, 68 Chevy, Habana!, Is Jy Bang (EDEN), En vele meer) en LIANIE MAY wat self ‘n paar van die liedjies geskryf het... Luister uit vir die eerste single van die CD, die hartroerende titel snit, VERGEET MY NIE, wat die hartseer en pyn deel van wanneer ‘n mens ‘n geliefde verloor. Seanm Else (wat De La Rey se musiek video geskiet het) het ‘n roerende video geskiet vir die lied, en sal binnekort op die skerms begin draai. Lianie May se musiek herriner mens baie aan Shania Twain en Dolly Parton. Dis gevul met pragtige sterk melodië, vleiende harmonieë wat gedryf word deur stewige lewendige kitare en instrumente. Dis ‘n CD wat jy opsit en deur luister tot die einde…en dan maar weer en weer herhaal!
Disc 1 1. Pretoria 2. Bel Bel Bel 3. Jy Soen My Nie Meer Nie 4. Boerevry 5. Los My Nie Alleen Nie 6. Vergeet My Nie 7. N Vrou Staan By Haar Man 8. Somerreen 9. Ek Kom Huis Toe 10. Jolene 11. Will You Be There In The Morning 12. Heaven Is A Place On Earth / Leave The Light On For Me / Little Black Book / We Want The Same Thing 13. I Will Always Love You
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |