|
|
Was R103.95Now R88.36(eB 884)
Delivery time: 24hr delivery in main centres: Order before 12h00 Monday - Friday, to receive the next working day Average customer rating: Format: CD
Label: Mozi MusiekProduct code: MZCD02 Origin: Local Audio Encoding: PCM Audio
Vergeet My Nie
Artist(s): Liani May
Was R103.95 Now R88.36
LIANIE MAY gaan die wêreld aan die brand sing met haar ongelooflike stem en emosionele interpretasie van splinternuwe Afrikaanse treffers uit die skrywers pen van Johan Vorster, Sean Else (De La Rey, 68 Chevy, Habana!, Is Jy Bang (EDEN), En vele meer) en LIANIE MAY wat self ‘n paar van die liedjies geskryf het... Luister uit vir die eerste single van die CD, die hartroerende titel snit, VERGEET MY NIE, wat die hartseer en pyn deel van wanneer ‘n mens ‘n geliefde verloor. Seanm Else (wat De La Rey se musiek video geskiet het) het ‘n roerende video geskiet vir die lied, en sal binnekort op die skerms begin draai. Lianie May se musiek herriner mens baie aan Shania Twain en Dolly Parton. Dis gevul met pragtige sterk melodië, vleiende harmonieë wat gedryf word deur stewige lewendige kitare en instrumente. Dis ‘n CD wat jy opsit en deur luister tot die einde…en dan maar weer en weer herhaal!
Disc 1 1. Vergeet my nie 2. Los my nie alleen nie 3. Jy soen my nie meer nie 4. Boerevry 5. Vrou staan by haar man 6. Bel, bel, bel 7. Jolene 8. Somerreën 9. Ek kom huis toe 10. Toe ‘n twee rand nog ‘n twee rand was 11. Will you be there in the morning 12. Belinda Carlisle - Medley 13. I will always love you
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |