|
|
Was R92.95Now R83.66(eB 837)
Delivery time: Usually within 7 working days.
More buying options:
1 new
from
R83.66 | 1 used
from
R80.00
Average customer rating:
Format: DVD
Composer(s): NicholisLabel: Select MusiekProduct code: SELDVD7010 Origin: Local Features: Agter Die Skerms, Tribute Aan Elvis (Musiekvideo) Audio Encoding: Dolby Digital 5.1 Surround, DTS 5.1 Surround, Dolb
Rock Daai Lyfie - Live
Was R92.95 Now R83.66
Ekstras:
Behind the Scenes
Tribute aan Elvis - Musiek Video
Can't help falling in love
Love me tender
Crying in the ChapelAgter Die Skerms, Tribute Aan Elvis (Musiekvideo) Disc 1 1. Net Hier 2. Baby Jy's Myne 3. Sit Die Lig Aan 4. Ek Klop Aan Jou Hart 5. Bly By My 6. Net Die Een Vir My (Maia Hee) Feat. Shine 4 7. Rock That Body 8. Cry To Me 9. Se My (Doen Dit Vir My) 10. Miserere Feat. Ons Eie Tenore 11. Jy Jy Jy 12. Ek's Nog Hier 13. Tussen Die Lakens Dans 14. Dis Net Ek En Jy 15. Ek Wil My Baby He Vanaand 16. Purple Rain 17. Kom Le Vanaand Hie' Langs My 18. Is Dit Nog Baie Seer? 19. Se Net As Jy Dit Wil Doen 20. Think About You 21. My Hart Is Aan Die Brand 22. Rock Daai Lyfie 23. Net Die Een Vir My (Maia Mee) Feat. Shine 4
- renderer
- Kalahari_Fade_Renderer
- numRecs
- 4
- -rec-builder
- Kalahari_Four_Across_Mashup
- dataItems
-
- mainRole
- mainRoleEng
- WasPrice
Write a review for this productRate this product
Rock Daai Lyfie Live die DVDReviewed by Wilna Durban on 31 July 2006 1180 of 2354 people found the following review helpful: Ek het hierdie DVD 4 dae terug gekoop en dit al 6 keer gekyk. Dis is absoluut fantasties!!! Ek kan net nie genoeg kry van die lewendige mannetjie nie. Die band wat saam met hom opgetree het was net so fantasties. Enige Afrikaanse musiek aanhanger mis uit as hul nie die DVD kry nie....bestel een nou!! Was this review helpful?
Nicholis Louw op sy beste!!!!!!!!!!!Reviewed by Linde Erasmus from Empangeni, Kzn on 27 November 2008 368 of 738 people found the following review helpful: Baie goed.
Dit is net soos om by een van sy shows te wees!!!!!!!!!!!! Was this review helpful?
Die Beste Afrikaanse Musiek Konsert Ooit!Reviewed by Mnr Andre van Vuuren from Vancouver, Kanada on 02 December 2008 328 of 668 people found the following review helpful: Die opname kwaliteit is puik.
En dan is die musiek, die liedjie verskeidenheid en die aanbieding van Die Beste!
Nicholis het absoluut die vermoë om sy gehoor op te sweep en mee te voer.
Hierdie konsert kan meeding met die bestes in die wêreld.
Ek is so beindruk dat ek besig is om all sy CDs te koop. Was this review helpful?
See more reviews
WOW!!!Reviewed by Antoinette from Durban, South Afrika on 30 July 2006 898 of 1933 people found the following review helpful: Die DVD was absoluut uitstekend gewees, ek wens net ek was daar om dit te sien. Dis nog sover die beste Afrikaanse DVD wat ek nog gesien het en is enige tyd net so goed soos ons oorsee se musiek DVD's. Nicholis jy maak my trots om 'n Afrikaner te wees - hou so aan!!! Was this review helpful?
Oppervlakkige energieReviewed by Jo Els from Eastern Cape on 01 August 2008 319 of 750 people found the following review helpful: Ek sal glad nie voorgee dat Nicholis talentloos is nie, hy is baie energiek en sing met groot oorgawe...maar dis so pretensieus, sulke geoefende stereotiepe danspassies, sulke inhoudlose niksseggende lirieke. So klatergoud. Maar die man is gewild en lag sekerlik al die pad bank toe...wat 'n absolute tragedie. Was this review helpful?
'n MOET Hê!!Reviewed by Unknown from Cape Town, South Africa on 12 August 2006 1037 of 2135 people found the following review helpful: Hierdie DVD is absoluut 'n MOET hê. Dis nie net vir jong mense nie, maar vir ouer mense ook. Dis 'n lekker dans, saamsing en MAL gaan DVD!! Sy nuutste song, Tussen Die Lakens Dans, is flippen cool. Hy speel elektriese kitaar op die song, Purple Rain, wat hom regtig baie goed pas. Hy sing en perform nes 'n regte rockstar op hierdie DVD. You go, Nicky!! Was this review helpful?
WOW DIS FANTASTIES!!!!!!!!!!!!!!!!Reviewed by Unknown from pta on 30 August 2006 845 of 1748 people found the following review helpful: Ek het die DVD al 10 keer gekyk! Dis die beste Afrikaanse DVD wat nog gesien het! Nicholis Louw, jy maak mens regtig trots om Afrikaans te wees en jy ROCK!
Bestel hierdie DVD nou! Dis oor en oor die moeite werd! Was this review helpful?
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |