|
|
Was R89.95Now R85.45(eB 855)
Delivery time: Usually within 16 working days.
Average customer rating:
Format: CD
Composer(s): JanLabel: HATHOR RECORDSProduct code: F1000485 Origin: Local Audio Encoding: PCM Audio
Melkstraat Confessions
Was R89.95 Now R85.45
'n Stem soos tjoklit wat smelt op 'n teerpad. Bedien op 'n skinkbord van die Blues. Geslaan deur 'n weerligstraal van rock 'n roll energie. Geblus deur die hartseer van die tye waarin ons leef. Jan Blohm se debuutalbum, Melkstraat Confessions, bevat 10 snitte Sunnyside-poetry deur 'n skrywer wat stomslaan met die intensiteit en kwaliteit van sy lirieke en melodiee. Elke snit is 'n skyfie werklikheid - opgedis in hoendervleis-Afrikaans. 'n Moet vir liefhebbers van betekenisvolle Afikaanse musiek. Disc 1 1. Baby Baby 2. Anna 3. Breyton Se Brief 4. 9mm Blues 5. Rooiwyn & Mary-Jane 6. Boere Cinderella 7. Sondag Lover 8. Aan Elize 9. Voodoo 10. Melkstraat
- renderer
- Kalahari_Fade_Renderer
- numRecs
- 4
- -rec-builder
- Kalahari_Four_Across_Mashup
- dataItems
-
- mainRole
- mainRoleEng
- WasPrice
Write a review for this productRate this product
Great albumReviewed by Ian from Pretoria on 04 October 2005 148 of 293 people found the following review helpful: Die man het talent. 'n Baie nice album waarin blues en rock gekombineer word. Die lirieke is diep, die musiek is mooi. Beslis my Afrikaanse album van die jaar. Was this review helpful?
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |