|
|
Now R90.95(eB 910)
Delivery time: Usually within 5 working days. Average customer rating: Format: DVD
Label: MaranathaProduct code: MARDVD 003 Origin: Local
Lofliedjies
Artist(s): JAN DE WET
Now R90.95
Uiteindelik! 'n Afrikaanse Christelike kinder DVD met veteraan kinderbedienaar Jan de Wet en 'n bondel oulike kleuters. Die DVD het animasies wat groot en klein sal vermaak, en genoeg kindergesiggies om die kleuters vir sowat 90 minute vasgenael te hou voor die kassie!
Disc 1 1. Waar Kry Jy Dit? 2. Wilde Diere 3. Sara & Abraham 4. Goggas 5. Adam Gee Die Diere Name 6. Moses 7. Simson 8. Pappa & Mamma 9. Dawid & Goliat 10. Vrugte 11. Dawid 12. As Ek Slaap 13. Daniel 14. Ester 15. Maria 16. Baba In 'n Krip 17. Vyf Brode & Twee Vissies 18. Laat Jou Lig Skyn 19. Die Huis Op Die Rots 20. Skapie Skapie Waar Is Jy 21. Jesus Nooi Die Kindertjies 22. So Baie Visse 23. Jesus Maak Gesond 24. Ons Vang Visse 25. Jesus Het My Lief 26. Kleine Donkie Uit 'n Stal 27. Golgota 28. Hy Het Opgestaan 29. Bou Die Koninkyrk 30. Die Swaard Van Die Woord 31. Heer Ons Wil U Vrugte Dra 32. Ek Se My Gebedjie 33. Oupa & Ouma 34. Die Diere In Hons Huis 35. Eendag Sal Hy Terugkom 36. Jesus Jesus 37. 'N Sonstraal 38. Keer Jou Tong 39. Vrede Op Aarde 40. Dit Is Die Dag 41. Vir Spys En Drank 42. Kom Laat Ons Bid 43. Dankie Heer 44. Noag Se Ark 45. Laat Julie Liggies Skyn 46. Vriende 47. My B-y-b-e-l 48. Houtkruis 49. Kumbaja 50. Stapsoldatjies 51. Vader Abraham 52. God Is Goed 53. Loof Hom Met Die Tromme 54. Psalm 50:15 55. Klein Dorpie Betlehem 56. God Is Lief Vir Kinders 57. Jesus Grrot Bo Almal 58. Jesus Is So Lief Vir Kinders 59. Gee My Olie In My Lamp 60. Ek Is Lief Vir Jesus 61. Die Wyse Man 62. Ho Ho Ho Hosanna 63. Ek Is Bly Bly
Write a review for this productRate this product
EXCELLENT MUST HAVEReviewed by Mrs Paddy Gower-kotze from Cape Town on 19 July 2006 895 of 1749 people found the following review helpful: This DVD is the best thing I could have purchased. My daugther who has many music and story DVD's watches this DVD over and over. Her words are "Mamma ek wil die Babelboek kyk" and then she sings and dances along with the songs. Was this review helpful?
Kinder TREFFER!!!Reviewed by Mev Anneke Carelsen from Lichtenburg, Noordwes Provinsie on 29 March 2006 919 of 1861 people found the following review helpful: Hierdie DVD is 'n moet vir kinders. My dogtertjie kan dit oor en oor kyk lekker saam sing, dans en handjies klap. Die woorde van die liedjies duidelik en maklik om saam te leer sing en hulle leer ook sommer Bybelverhale en name. Mamma en Pappa kyk en sing ook sommer saam. Was this review helpful?
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |