|
|
Was R34.95Now R33.20(eB 332)
Delivery time: Usually within 6 working days. Format: CD
Composer(s): JurieLabel: VatProduct code: CDBSP6030 Origin: Local Audio Encoding: PCM Audio
Ek Hoor As U Roep
Artist(s): Jurie Els
Was R34.95 Now R33.20
Na die sukses van nog een van Jurie Els se gospel albums EK BID, wat vroeër vanjaar uitgereik is en steeds baie goed vaar, word drie van sy vorige uitreikings, EK HOOR AS U ROEP, K-K-KYK NA MY en VERBLY JOU IN DIE HERE op publieke aanvraag heruitgereik.
EK HOOR AS U ROEP en K-K-KYK NA MY het albei goue status behaal, terwyl VERBLY JOU IN DIE HERE byna goue status behaal het. Tot dusver het Jurie ook reeds ongeveer 400 000 van sy onderskeie albums verkoop. Disc 1 1. Ek Hoor As U Roep 2. Across The Bridge 3. Vertrou Net En Glo 4. Halleluja Keurspel 5. Oues Van Dae 6. Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus 7. In The Garden 8. My Lewe Sal Van Dankbaarheid Vertel 9. Gospel Medley 10. Give Her All The Roses 11. Geen Beter Vriend Nie 12. Hierdie Kind 13. My Bont Jas 14. Hoe Se Mens Dankie? 15. Deur Die Lewe (Huwelikslied) 16. Dis Kersfees, Lui Die Klokke! 17. Kersfees Keurspel 18. Hoe Groot Is U
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |