|
|
Carike In Kinderland: Volume 2
Was R94.95Now R85.46(eB 855)
Delivery time: 24hr delivery in main centres: Order before 12h00 Monday - Friday, to receive the next working day
Average customer rating:
Format: DVD
Composer(s): CarikeLabel: Vat 5 MusiekProduct code: DVAT6169 Origin: Local
Carike In Kinderland: Volume 2
Was R94.95 Now R85.46
Na die sukses van haar vorige DVD is Carike hierdie kersseisoen terug met die ideale kersgeskenk vir al die maatjies, met ou gunstelinge soos "Heidi", "Pinnochio", "Somme", en nog vele meer, asook twee splinternuwe liedjies - "Jy Moet Weet Wat Jy Eet" en "Jou Liggaam is 'n Wonderwerk". Heerlike kyk- en luisterplesier met 'n opvoedkundige boodskap subtiel verweef. Sowaar hope pret!
Disc 1 1. Heidi 2. Riekie Tiekie Trein 3. Daantjie Kat 4. Haasdas Se Nuuskas 5. Kombuisorkes 6. Abc 7. Jou Liggaam Is 'N Wonderwerk (New!!!) 8. Sjakadoem 9. Pinnocchio 10. Die Padda Wou Gaan Opsit 11. Jy Moet Weet Wat Jy Eet (New!!!) 12. Mielie Malie Maantuig 13. At The Zoo 14. Somme 15. Die Wind
Write a review for this productRate this product
Very goodReviewed by Mnr Gert Beetge from Middelburg, Mpumalanga on 12 December 2006 1382 of 2824 people found the following review helpful: A good follow up on Vol 1. Also a must have. The children will sing along over and over. Was this review helpful?
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |