|
|
10 Jaar Platinum Treffers
Was R126.95Now R101.56(eB 1016)
Delivery time: 24hr delivery in main centres: Order before 12h00 Monday - Friday, to receive the next working day Average customer rating: Format: DVD
Product code: 83594582 Origin: Local
10 Jaar Platinum Treffers
Artist(s): Juanita Du Plessis
Was R126.95 Now R101.56
Disc 1 1. Vlieg Hoog 2. Dis Waar Ek Wil Wees 3. Bly By My / Daar 4. Jou Skaduwee 5. Jy Is 6. Ek & Jy / Tingeling 7. Volmaakte Kring 8. Ons Belofte Aan Mekaar 9. Sonder Jou 10. n Ewigheid 11. Tussen Woorde 12. Altyd Daar / In Die Hemel 13. Ons Koning Kom 14. Young Hearts / Duisend Soene 15. Bring Jou Hart 16. Kyknet Country 17. Nou Wat Nou 18. Mengelmoeskardoes 19. Patayo / Lepelle / Ska-Rumba
Write a review for this productRate this product
Beste Afrikaanse DVD ooitReviewed by Uit die veld geslaan from Pretoria, South-Afrika on 26 August 2009 162 of 428 people found the following review helpful: Juanita du Plessis stel my nooit teleur nie, maar ek het nie verwag wat ek gesien het op haar nuwe DVD nie. Dit het my asem in meer as een maniere weggeslaan. Die verhoog, ligte, dansers, fireworks en veral die musiek is iets fantasties. Welgedaan Juanita en jou span, ek het met alle eerlikheid nog nie so 'n "show" in Suid-Afrika gesien nie...Ek beveel dit vir enigiemand aan. Hierdie vrou is uitsonderlik!(",) Was this review helpful?
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |