Welcome to kalahari.net
Sign in or Register as a new customer
Search for     

Home > Kalahari Bestsellers

Browse
 
 
 
Nuwe Geskiedenis Van Suid-Afrika
Nuwe Geskiedenis Van Suid-Afrika

Was R350.00
Now R280.00
(eB 2800)

Delivery time: Usually within 3 working days.


Country: South Africa
Format: Hardcover
Publisher: Tafelberg Publishers Ltd
ISBN: 9780624043584
Publication date: November 2007
Length: 280mm
Width: 215mm
Pages: 464
Buy this product
Nuwe Geskiedenis Van Suid-Afrika
Author: Herman Giliomee; Bernard Mbenga

Was R350.00

Now R280.00

 


Wat ‘n boek! Mense, skaf dit aan. Géén Suid-Afrikaanse huis behoort sonder hierdie meesterstuk te wees nie. Die kwaliteit is onverbeterlik en ‘n meer omvattende bron van Suid-Afrikaanse geskiedenis sal jy nêrens anders kry nie. - Dis geskryf deur 31 kenners - Dis die eerste omvattende geskiedenis sedert 1991 - Kassies lig interessante gebeure uit - Dit is ryklik geïllustreer - Dit het ‘n leesbare verteltrant en laat die verhaal van S.A. lééf

Die laaste omvattende geillustreerde geskiedenis van Suid-Afrika het meer as 'n dekade gelede verskyn. Intussen het ingrypende verandering plaasgevind, nie net in die politiek nie, maar ook in die geskiedskrywing en die argeologie. Met die nuwe geskiedenis wil die skrywers die opwinding van vars insigte aan lesers oordra. Die titel, geskryf deur 28 van ons voorste kenners, sluit die jongste internasionale navorsing in. Dit begin by die onstaan van die mensdom, vertel dan die storie van die Khoikhoi, slawe en burgers, die groot migrasies van die pre-koloniale tyd en die trek in die binneland in van trekboere en Voortrekkers. Later kom die ontdekking van diamante en goud wat die gang van Suid-Afrika se politiek radikaal verander. Oorlog breek uit in 1899; ook oorloe wat in 1914 en in 1939 in Europa uitbreek laat plaaslik nuwe kragte vry. Die titel vertel van segregasie, politieke organisasie en verset, en uiteindelik die oorgang van 1994 en die vorming van 'n nuwe samelewing met nuwe dinamika. Hiernaas kyk die skrywers ook na breer kulturele strominge, na die deurslaggewende rol van godsdiens en die sending en die sug na onderwys. Met die heel nuutste inligting en invalshoeke word die storie van Suid-Afrika en sy mense gesaghebbend dog leesbaar vertel.


 
Recommendations
What are recommendations?

New History of South Africa
New History of South Africa

Author: Bernard Mbenga; Hermann Giliomee

Was R350.00
Now R332.50
(eB 3325)
The Sunburnt Queen
The Sunburnt Queen

Author: Hazel Crampton

Was R220.00
Now R209.00
(eB 2090)
32 Battalion
32 Battalion

Author: Piet Nortje

Was R153.95
Now R146.25
(eB 1463)

 
Customer reviews & ratings

Be the first to write a review for this product
Rate this product
 
 

 
Email this product to a friend
Fields marked with an asterisk (*) are required
 
Friend's email address *    
Your email address *    
Your name *  
Message  
   
 
  To top

In my basket
Your basket is empty
 
Free delivery
 
eBucks promotions
 
MiMoney
 
My wishlists
Your wishlist is empty
 
kalahari.net Bestsellers
1.
Mamma Mia!
Was R151.95
Now R129.16
(eB 1292)

2.
Wall-E Collector's Edition (2 Disc)
Was R151.95
Now R129.16
(eB 1292)

3.
Kung Fu Panda
Was R158.95
Now R134.95
(eB 1350)

4.
Now That's What I Call Music Vol. 50
Was R145.95
Now R124.06
(eB 1241)

5.
Off the Hook - Best Phone Pranks of 2008
Was R103.95
Now R93.56
(eB 936)

6.
Uit Die Diepte Van My Hart
Was R103.95
Now R88.36
(eB 884)

7.
Hansie
Was R151.95
Now R129.16
(eB 1292)

8.
Chronicles of Narnia
Was R151.95
Now R129.16
(eB 1292)

9.
10 Jaar - Platinum Treffers
Was R110.95
Now R94.31
(eB 943)

10.
Huisgenoot Skouspel 2008
Was R159.95
Now R143.96
(eB 1440)