Welcome to kalahari.net
Sign in or Register as a new customer
Search for     

Home > Kalahari Bestsellers

Browse
 
 
 
Nooit is 'n Lang, Lang Tyd
Author: Anchien Troskie
Nooit is 'n Lang, Lang Tyd

Was R170.00
Now R136.00
(eB 1360)

Delivery time: Usually within 3 working days.

Average customer rating:

Country: South Africa
Format: Softcover
Publisher: Kwela Books
ISBN: 9780795702778
Publication date: August 2008
Length: 222mm
Width: 152mm
Pages: 372
Buy this product
Nooit is 'n Lang, Lang Tyd
Author: Anchien Troskie

Was R170.00

Now R136.00

 


Drie vriende (in hul veertigs) gaan hou saam vakansie langs die see. En in 'n oogwink verander 'n jare lange standvastige vriendskap in 'n stormagtige moeras.

Drie vriende (in hul veertigs) gaan hou saam vakansie langs die see. En in 'n oogwink verander 'n jare lange standvastige vriendskap in 'n stormagtige moeras. Karien kom vroeer terug huis toe, na sy ontdek haar een beste vriendin het haar man verlei, Daleen kom uiteindelik met die sak patats te vore dat sy eintlik gay is, en net te bang was om haar twee boesemvriendinne met die waarheid te vertrou, en Amelia sit tussen die duiwel en die diep blou see – verlig dat sy eindelik die waarheid oor haar egbreuk vertel het, maar diep hartseer oor die verbrokkeling van 'n kosbare vriendskap.


 
Recommendations
What are recommendations?

Meeulanders
Meeulanders

Author: Esta Steyn

Was R105.00
Now R84.00
(eB 840)
Mercy
Mercy

Author: Jodi Picoult

Was R189.95
Now R161.46
(eB 1615)
Raaiselkind
Raaiselkind

Author: Annelie Botes

Was R140.00
Now R112.00
(eB 1120)
African Pens: New writing from southern Africa 2007
African Pens: New writing from southern Africa 2007


Was R144.91
Now R123.17
(eB 1232)

 
Customer reviews & ratings

Write a review for this product
Rate this product
 


  Baie vervelig!
Reviewed by Unknown from Durban, South Africa on 12 September 2008
90 of 156 people found the following review helpful:

Ek het die boek nie by Kalahari gekoop nie. Indien wel, sou ek met hul goeie beskrywing beslis geweet het die boek is nie vir my nie. Die beskrywing op die agterblad is glad nie so breedvoerig soos Kalahari se beskrywing nie. Kru taal is net eenvoudig nie my smaak nie. Ek het 'n paar hoofstukke nie gelees nie. Gedink ek sou die boek aan 'n biblioteek kon skenk indien dit my nie aanstaan nie, maar in die geval sal dit maar braaivleis vuur toe gaan. R 170-00 was in die geval 'n groot geld mors. Miskien kan iemand asb by die uitgewers pleit en vra of die Afrikaanse skrywers iets beters kan skep as soetsappige liefdes verhale of snert soos hierdie boek.

Was this review helpful?    


  Twak
Reviewed by Unknown from Somerset Wes on 17 October 2008
45 of 77 people found the following review helpful:

Die grootste klomp twak wat ek al gelees het. As hierdie boek aanvaar is vir publikasie het ek nou hoop - ek sal ook kan publiseer!

Was this review helpful?    


  Interesting
Reviewed by LG from NWest on 29 October 2008
13 of 25 people found the following review helpful:

I found the book interesting, but slow reading. Anchien also wrote Dis ek Anna, (under her pen-name Elbie Lotter) but Nooit doesn't seem to have the same turn-the-page attraction that Anna had... The story seems quite slow-going at times, it just continues at it's snail pace. What I did like about the book though is it raised all those best-friend issues with me. What would I do if my best friends of say 30 years finally told me they were gay or had had a one night stand with my hubbie? How would I react and would it be any different to the characters in the book? Food for thought if you truly have a great friendship going as those 3 apparently had. I certainly couldn't imagine any man reading and enjoying this book, it's definitely a woman's book, but not all women readers would enjoy it. LG

Was this review helpful?    
 
See more reviews

 
Email this product to a friend
Fields marked with an asterisk (*) are required
 
Friend's email address *    
Your email address *    
Your name *  
Message  
   
 
  To top

In my basket
Your basket is empty
 
Free delivery
 
eBucks promotions
 
MiMoney
 
My wishlists
Your wishlist is empty
 
kalahari.net Bestsellers
1.
Mamma Mia!
Was R151.95
Now R129.16
(eB 1292)

2.
Wall-E Collector's Edition (2 Disc)
Was R151.95
Now R129.16
(eB 1292)

3.
Kung Fu Panda
Was R158.95
Now R134.95
(eB 1350)

4.
Now That's What I Call Music Vol. 50
Was R145.95
Now R124.06
(eB 1241)

5.
Off the Hook - Best Phone Pranks of 2008
Was R103.95
Now R93.56
(eB 936)

6.
Uit Die Diepte Van My Hart
Was R103.95
Now R88.36
(eB 884)

7.
Hansie
Was R151.95
Now R129.16
(eB 1292)

8.
Chronicles of Narnia
Was R151.95
Now R129.16
(eB 1292)

9.
10 Jaar - Platinum Treffers
Was R110.95
Now R94.31
(eB 943)

10.
Huisgenoot Skouspel 2008
Was R159.95
Now R143.96
(eB 1440)