|
|
Was R189.95Now R151.96(eB 1520)
Delivery time: 24hr delivery in main centres: Order before 12h00 Monday - Friday, to receive the next working day Average customer rating: Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: ZEBRA PRESSISBN: 9781770220492 Publication date: October 2008 Length: 230mm Width: 150mm Pages: 392
Mense van my asem
Author: Steve Hofmeyr
Was R189.95 Now R151.96
In Mense Van My Asem vertel Steve Hofmeyr uiteindelik sy lewensverhaal,in kenmerkende trant: openhartig, humoristies en uitgesproke. Hy begelei ons op ’n fassinerende reis deur sy kinderjare, sy tyd in die weermag en sy loopbaan daarna, en staan kort-kort stil by die gebeurtenisse en mense wat ’n groot impak op hom gehad het. Alle aspekte van sy lewensgeskiedenis word blootgelê – sy onkonvensionele godsdienstige en politieke oortuigings,sy liefdesverhoudings en buite-egtelike kinders, ’n selfmoordpoging, sy huwelik en die ernstige operasies wat hy ondergaan het. Hierdie boek gee ’n boeiende – en soms skokkende –kykie in die lewe van dié omstrede kunstenaar en mens.
In Mense van my asem vertel Steve Hofmeyr uiteindelik sy lewensverhaal, in kenmerkende trant: openhartig, humoristies en uitgesproke. Hy begelei ons op 'n fassinerende reis deur sy kinderjare, sy tyd in die weermag en sy loopbaan daarna, en staan kort-kort stil by die gebeurtenisse en mense wat 'n groot impak op hom gehad het. Alle aspekte van sy lewensgeskiedenis word blootgele – sy onkonvensionele godsdienstige en politieke oortuigings, sy liefdesverhoudings en buite-egtelike kinders, 'n selfmoordpoging, sy huwelik en die ernstige operasies wat hy ondergaan het. Hierdie titel gee 'n boeiende – en soms skokkende –kykie in die lewe van die omstrede kunstenaar en mens.
Write a review for this productRate this product
Mense van my AsemReviewed by Mr Yvonne De Freitas from Gauteng South Africa on 28 October 2008 212 of 491 people found the following review helpful: I had to finish this book immediately. I could not put it down and giving it as gifts to my friends Was this review helpful?
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |