Welcome to kalahari.net
Sign in or Register as a new customer
Search for     

Home > Kalahari Bestsellers

Browse
 
 
 
Kook En Geniet
Kook En Geniet

Was R197.95
Now R158.36
(eB 1584)

Delivery time: Usually within 3 working days.

Average customer rating:

Country: South Africa
Format: Unknown
Illustrator: Bennie Krüger
Photographer: David Briers
Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN: 9780798129435
Publication date: December 1995
Length: 285mm
Width: 225mm
Thickness: 20mm
Weight: 1205g
Edition: 15
Pages: 256
Illustrations: Illustrated
Buy this product
Kook En Geniet
Author: S.J.A. de Villiers; David Briers

Was R197.95

Now R158.36

 


Kalahari sê...

Meer as ‘n halwe miljoen Kook en Geniet afficionados bak en brou die afgelope 50 jaar met oorgawe uit hierdie inheemse supertreffer…

  • Alles vir die beginnerkok – hoe om bestanddele te meet, die mikrogolfoond te gebruik, groente voor te berei, vleis gaar te maak, kos te vries.

  • Meer as 1 000 ekonomiese, beproefde resepte – van ontbyt tot mengeldrankies.
  • Eetlepel of milliliter.
  • Koolstoof of microgolfoond.
  • Handklitser of voedselverwerker.

Eetlepel of milliliter. Koolstoof of microgolfoond. Handklitser of voedselverwerker. Kook en geniet bly 'n staatmaker vir Ouma, Ma en vandag se vrou - alles vir die beginnerkok – hoe om bestanddele te meet, die mikrogolfoond te gebruik, groente voor te berei, vleis gaar te maak, kos te vries meer as 1000 ekonomiese, beproefde resepte – van ontbyt tot mengeldrankies.


 
Recommendations
What are recommendations?

The Best of Cooking in South Africa
The Best of Cooking in South Africa

Author: Lynn Bedford Hall

Was R175.95
Now R167.15
(eB 1672)
The Complete South African Cookbook
The Complete South African Cookbook

Author: Magdaleen Van Wyk

Was R131.95
Now R125.35
(eB 1254)
Die Nuwe, Beter Kortpadkos
Die Nuwe, Beter Kortpadkos

Author: Annette Human

Was R159.00
Now R127.20
(eB 1272)
The Naked Chef
The Naked Chef

Author: Jamie Oliver

Was R377.95
Now R359.05
(eB 3591)

 
Customer reviews & ratings

Write a review for this product
Rate this product
 


  Beste kookboek OOIT!!!
Reviewed by Ms Keisha Phoenix from West London, UK on 14 September 2005
1302 of 2567 people found the following review helpful:

Ek het grootgeword met geregte wat my ma uit die Kook en Geniet gemaak het. Toe sy oorlede is, was dit die enigste ding wat ek MOES he van haar - dit was amper soos haar bybel. ;) Ek bly nou in Engeland, en ek gee nog steeds vir my broer en vriende resepte uit die boek, almal is altyd MAL daaroor! (En hier is nou maar net nie sulke lekker kos hier soos boerekos nie!) Ek gaan vir my 'n nuwe een koop, maar my ma s'n wat so baie karakter het van gebruik, sal altyd kosbaar en na aan my hart wees, en SA kos vir my verteenwoordig. HEERLIK!!!

Was this review helpful?    


  Familie Boek
Reviewed by Madelein Terblanche from Johannesburg, Suid Afrika on 30 July 2003
1322 of 2636 people found the following review helpful:

Hierdie boek is die beste kook boek ooit. Dis 'n boek wat van ma na dogter sal gaan vir jare en jare. Dit het alles in en alles is so eenvoudig en maklik om te volg. Baie Dankie aan SJA de Villiers vir die tyd en moeite wat in die boek ingesit is.

Was this review helpful?    


  I DISAGREE!
Reviewed by Anti-Kookengeniet.com from Vereeniging on 04 June 2008
150 of 307 people found the following review helpful:

Im I the only South African that thinks this is a BAD cookbook. Nothing I've ever made from the Kook & Geniet was ever to my liking. My grandmother's handwritten recipes are BY FAR SJA De Villiers did a direct translation of Mrs Beetons. The book is too scientific, no love for food can be detected ANYWHERE in the book. DO NOT BUY THIS FOR YOUR CHILDREN! You will put them off cooking for all eternity.

Was this review helpful?    
 
See more reviews

 
Email this product to a friend
Fields marked with an asterisk (*) are required
 
Friend's email address *    
Your email address *    
Your name *  
Message  
   
 
  To top

In my basket
Your basket is empty
 
Free delivery
 
eBucks promotions
 
MiMoney
 
My wishlists
Your wishlist is empty
 
kalahari.net Bestsellers
1.
Mamma Mia!
Was R151.95
Now R129.16
(eB 1292)

2.
Wall-E Collector's Edition (2 Disc)
Was R151.95
Now R129.16
(eB 1292)

3.
Kung Fu Panda
Was R158.95
Now R134.95
(eB 1350)

4.
Now That's What I Call Music Vol. 50
Was R145.95
Now R124.06
(eB 1241)

5.
Off the Hook - Best Phone Pranks of 2008
Was R103.95
Now R93.56
(eB 936)

6.
Uit Die Diepte Van My Hart
Was R103.95
Now R88.36
(eB 884)

7.
Hansie
Was R151.95
Now R129.16
(eB 1292)

8.
Chronicles of Narnia
Was R151.95
Now R129.16
(eB 1292)

9.
10 Jaar - Platinum Treffers
Was R110.95
Now R94.31
(eB 943)

10.
Huisgenoot Skouspel 2008
Was R159.95
Now R143.96
(eB 1440)