Welcome to kalahari.net

Sign in or Register as a new customer
Search


Home > Health > Health Category > Slimming

Browse
 
 
 

OPTI-TREK

OPTI-TREK

Now R385.00
(eB 3850)

Delivery time: Usually within 10 working days.



Buy this product
OPTI-TREK

Now R385.00

 


Met hierdie stel rekke kan jy 'n volledige oefenprogram volg, met oefeninge vir elke spiergroep. Voorts kan jy die rekke se weerstand maklik vergroot deur bloot verder van die ankerpunt te staan of twee rekke pleks van een te gebruik. Met dié stel rekke kan jy jou spiere net so goed oefen as met 'n versameling handgewigte.

Die stel rekke is lig, kan klein verpak word, en is ideaal vir:

  • Mense wat nie by 'n gimnasium kan of wil oefen nie;
  • Mense wat verkies om tuis te oefen;
  • Mense wat baie reis, en steeds wil oefen;
  • Mense wat nie hulle oefenprogram wil onderbreek tydens vakansies nie – selfs nie eens na verafgelee plekke nie.

    Die stel sluit die volgende in:
  • Twee stelle rekke van verskillende weerstand sodat jy die weerstand kan aanpas vir elke oefening.
  • Twee handvatsels sodat jy 'n baie gemaklike greep op die rekke kan toepas.
  • 'n Velcro-band ankerstut wat of netjies om jou been pas, of netjies met die gebruik van die rolhake stewig in 'n deur of kasdeur vasgeklem kan word.
  • 'n Volledige, geillustreerde oefenprogram met duidelike aanwysings sodat jy elke oefening korrek kan uitvoer. Indien jy die oefenprogram volg, kan jy die vorm van jou lyf binne 12 weke verander.


  •  
    Customer reviews & ratings

    Be the first to write a review for this product
    Rate this product
     
     

     
    Email this product to a friend
    Fields marked with an asterisk (*) are required
     
    Friend's email address *    
    Your email address *    
    Your name *  
    Message  
       
     
      To top

    In my basket
    Your basket is empty
     
    Deal of the day
     
    Free delivery
     
    Shop on your mobile
     
    eBucks
     
    Super Hot Deals! One Day Only!
    1.
    Gedore 1282-C19 Toolset in box
    Format: Outdoors
    Was R3,999.95  Now R3,399.96
    Save 15%  

    2.
    Timex T5J561
    Format: Watch
    Was R599.00  Now R509.15
    Save 15%  

    3.
    Nautica A14561G
    Format: Watch
    Was R1,750.00  Now R1,487.50
    Save 15%  

     
    My wishlists
    Your wishlist is empty
     
    Bestsellers
    1.
    Brewers Yeast
    Now R34.95
    (eB 350)

    2.
    3.
    Liver Plus Milk Thistle
    Now R78.00
    (eB 780)

    4.
    Memory Plus Gingo Biloba
    Now R84.00
    (eB 840)

    5.
    Garlic & Parsley
    Now R33.95
    (eB 340)

    6.
    ANTIOXIDANT CAPSULES
    Now R51.95
    (eB 520)

    7.
    Buchu
    Now R78.95
    (eB 790)

    8.
    Multitime Eyes
    Now R96.95
    (eB 970)

    9.
    Herbtime Memory & Concentration
    Now R79.95
    (eB 800)

    10.
    Calcium Chewable Fruit
    Now R59.95
    (eB 600)