|
|
Was R89.95Now R76.46(eB 765)
Delivery time: Usually within 3 working days. Average customer rating: Country: South AfricaFormat: Softcover
Illustrator: Fred MoutonPublisher: Human & Rousseau (Pty) LtdISBN: 9780798146692 Publication date: June 2006 Length: 230mm Width: 168mm Edition: New title Pages: 80 Readership: Children
Haas Das Se Nuuskas
Author: Louise Smit
Was R89.95 Now R76.46
Die geliefde nuusleser van Diereland is terug. Saam met sy assistent, Piet Muis, asook al die ander vermaaklike karakters soos grootoom Flapoor Olifant, oompie Bulletjie Wildebees, Stokkina Meerkat, Skillie Skilpad en vele meer.
“Ek vertrou dat oud en jonk Haas Das se Nuuskas deurentyd met ‘n breë glimlag sal lees, herlees en met oorgawe sal voorlees.” – Riaan Cruywagen.
Almal van Menseland wat Haas Das kan onthou, en die wat Haas Das nie kan onthou nie sal verheug wees dat die geliefde nuusleser van Diereland en sy assistant, Piet Muis, asook al die ander skreeu-snaakse karakters soos Grootoom Flapoor Olifant, Oompie Bulletjie Wildebees, Stokkina Meerkat, Moeder Raaf, Bettina Bobbejaan, Hasie Kwassie, Skillie Skilpad, en vele meer, en hulle manewales weer met ons is.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |