Welcome to kalahari.net
Sign in or Register as a new customer
Search for     

Home > Electronics > Software > Children's Software

 
 
Mieliestronk
Mieliestronk

Now R149.95
(eB 1500)

Delivery time: Usually within 3 working days.

Average customer rating:


Format: CD Rom
Platform: PC
Buy this product
Mieliestronk

Now R149.95

 


Die Mieliestronk op CD-ROM is 'n nuwe prestige-werk. Dit bevat die magdom inligting vir skoolprojekte wat oor verskeie jare op die internet geplaas is deur dieselfde instansie (Mieliestronk.com) wat in 2004 vir die samestelling van Huisgenoot se gewilde Wonderlike Wêreld-CD-ROM verantwoordelik was.

Uiteindelik is besluit om hierdie inligting ook in CD-ROM-vorm beskikbaar te stel, omdat die besondere gewildheid van die webwerf duidelik toon dat leerders (en hul ma's!) bitter graag so 'n nuttige pakket wil hê. Dit is immers te alle tye by hul vingerpunte sonder die nodigheid om aan die internet gekoppel te wees--en baie mense het juis nie internet-koppeling tuis nie.

As inligtingsbronne met dieselfde oogmerk vul Die Mieliestronk op CD-ROM en Ons Wonderlike Wêreld mekaar boonop fantasties aan. Mieliestronk is nietemin 'n moet vir elke leerder en sommer vir almal wat die bekostigbaarste naslaanwerk onder die son wil hê! Die bevat ook 'n menigte foto's en illustrasies.

Inligting en opvoeding

  • Medies en menswees: Van MIV/vigs, dwelmverslawing en malaria tot epilepsie, cholera en baie meer
  • Hulp en wenke: Van genealogiese navorsing en entrepreneurswenke tot raad oor potplante en die kweek van gesonde grasperke
  • Ons wêreld: Van 'n diepte-artikel oor Jerusalem tot verbasende wetenskaplike en tegnologiese ontwikkelings
  • Onderwerpe vir skole se debatsaande plus enkele redenaarspraatjies
  • Kenners se studiewenke
  • Basies byderhand: Nuttige inligting as jy dit skielik moet hê (omrekeningstabelle, interaktiewe omrekeninge)
  • Bekende mense: Van Chris Barnard tot Edison, Einstein, Marie Curie, Mozart, Rembrandt en nog vele.
  • Suid-Afrika—die land en sy mense: Statistieke, godsdienste, landswapen, provinsiale wapens, volkslied, vlae, nasionale boom, blom, dier, voël en vis, ens., ens.
  • Moderne en antieke geskiedenis: Van SA geskiedenis (Groot Trek, slawerny, kinders in die Anglo-Boereoorlog, einde van apartheid, ens.) tot die twee Wêreldoorloë,van ou Egipte tot die geskiedenis van motors, skeepvaart, geld, tydmeting, syfers en baie meer
  • Diere, plante, swamme en bakterieë: Van die voëls tot seediere, van paddas en reptiele tot insekte, soogdiere en nog meer. Ook koring, mielies, rys, aartappels, katoen, ens., ens.
  • Afrika: Inligting oor al die lande van ons vasteland, plus 'n Afrikaanstalige kaart vir ELKE Afrika-staat! Spesiale lang afdeling oor Afrika-geskiedenis
  • Planeet Aarde: Sonwind en auroras, besoedeling, watersiklus, aardbewings, olie, diamante, goud, donderstorms, tornado's, tropiese siklone, hael, tsoenami's, ens.
  • Wetenskap en tegnologie: Elemente en die Periodieke Tabel, ratte, hefbome, katrolle, pendules, optiese illusies, elektrisiteit, sonkrag, waterkrag, windkrag, kernkrag, die atoom, radioaktiwiteit, kristalle, organiese tuinbou, beweging, vuur, eienskappe van water, suiwering van drinkwater, die rekenaar, plastiek, rubber, die Internasionale Ruimtestasie, tafelsout, stuifmeel, gom, preservering, mikroskope, kieme, klank, pendeltuie, ens.
  • Taalkunde: Herkoms van Afrikaans, herkoms van swart tale, 500 Afrikaanse idiome met verklarings, uitgebreide woordelyste, volledige lys van Afrikaanse afkortings.
  • Sterrekunde: Spesiale lang afdeling: Ons halfeeu in die ruimte. Ook die son, planete, asteroïdes, komete en meteoorstene, die sterre, Mars, maans- en sonsverduistering, vorming van Vredefortkoepel, ens.
  • Die menslike liggaam: Ontstaan van lewe, geboorte en kind-wees, puberteit , volwassenheid, ouderdom, sterfte.
  • Natuurbewaring: Bloukraanvoël, Kaapse bergsebra, otters
  • Laslappies: Kort passasies oor 'n aantal verskillende onderwerpe, byvoorbeeld erosie, Halley se komeet, hiërogliewe, spysvertering, steenkool, ubuntu, SA Weerdiens en nog meer
  • En les bes 'n spesiale gids vir Engelssprekendes wat Afrikaans wil leer

    Vermaak en humor
  • ’n Rits speletjies en pretbladsye, wat ook 'n hele aparte werf met interaktiewe blokkiesraaisels insluit. Op die koop toe is daar 'n volledige roman, 'n luimige kortverhaal, 'n hele geïllustreerde kinderboek, 'n saamsingwerf en nog wat. Snaakse grapbladsye rond hierdie afdelings af.


  •  
    Recommendations
    What are recommendations?

    Mental Maths
    Mental Maths


    Now R41.95
    (eB 420)
    Big Boet! Grade 0-1 (5-7)
    Big Boet! Grade 0-1 (5-7)


    Now R212.95
    (eB 2130)

     
    Customer reviews & ratings

    Write a review for this product
    Rate this product
     
     

     
    Email this product to a friend
    Fields marked with an asterisk (*) are required
     
    Friend's email address *    
    Your email address *    
    Your name *  
    Message  
       
     
      To top

    In my basket
    Your basket is empty
     
    Free delivery
     
    eBucks promotions
     
    MiMoney
     
    My wishlists
    Your wishlist is empty
     
    Electronics Bestsellers
    1.
    2.
    Wii Sports Pack: Console, Remote, Nunchuk and Wii Sports
    Was R3,499.95
    Now R3,199.95
    (eB 32000)

    3.
    Transcend JetFlash V60 USB 8GB
    Now R245.95
    (eB 2460)

    4.
    Transcend JetFlash V30 USB 4GB
    Now R123.95
    (eB 1240)

    5.
    Dell Vostro A860 Black Notebook
    Was R5,999.95
    Now R5,399.95
    (eB 54000)

    6.
    Asus EEE PC 700-W UMPC
    Was R2,597.95
    Now R2,099.95
    (eB 21000)

    7.
    Firefly - Cellphone for kids
    Now R574.95
    (eB 5750)

    8.
    Corsair Voyager 8GB flash drive
    Now R258.95
    (eB 2590)

    9.
    10.
    Verbatim 2.5in 250GB External HDD
    Now R1,039.95
    (eB 10400)