|
|
Leon Schuster: Is raar, die res is wolhaar
Was R98.95Now R94.00(eB 940)
Delivery time: Usually within 7 working days. Average customer rating: Format: DVD
Zone: 2 Age Restriction: A Video Encoding: 4:3 Audio Encoding: 2.0 Stereo
Leon Schuster: Is raar, die res is wolhaar
Studio: FLIP BEZUIDENHOUT
Was R98.95 Now R94.00
Leon besluit om Tant Lissie van Nommer Asseblief 'n streep te trek deur hom voor te doen as 'n vryer wat reageer op haar advertensie in die "Opsitkers". Maar Lissie is nie meer op Overdorp nie. Haar suster is skielik oorlede onder verdagte omstandighede en die se wewenaar en lissie erf die Royal Hotel op Helshoogte. Haar wewenaar-swaer probeer van Lissie ontslae te raak sodat hy en sy "skelmpie" die lewe kan geniet. Lissie dink dit is Oom Fasie wat haar nog steeds terroriseer wanneer Leon haar bel. Sy onskuldige oproep laat hom kniediep beland in die gebeure op Helshoogte - met pogings tot moord, 'n vrouvermomde ontsnapte uit 'n gestig 'n ou italiaanse dokter wat meer van spagetti as spuitnaalde, 'n lyk waarvan niemand ontslae kan raak nie; en 'n bielie van die Bosveld wat sy boelie teekom.
What are recommendations?
Jump In
Actor: Corbin Bleu; David Reivers; Keke Palmer; Kylee Russel; Laivan Greene; Micah Williams; Patrick Johnson Jr.; Shanica Knowels
Was R101.95Now R86.66(eB 867)
Write a review for this productRate this product
Good funReviewed by Albert from London, UK (formerly Bloemfontein, South Africa) on 26 June 2007 84 of 152 people found the following review helpful: Another movie I wasn't even aware of existed... here you can see Leon in his young days. I think he has improved a lot in his later movies, however, this is still worth to see. Was this review helpful?
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |