Welcome to kalahari.net

Sign in or Register as a new customer
Search


Home > DVD > DVDs on Pre-Order > Coming This Month

Search in DVD

 

 
Only within this section
 
 
 
 
 
 
 
 
 

Koowee: Tjiff & Tjaff - Volume 1

Studio: MNET
Koowee

Was R61.95
Now R58.85
(eB 589)

Delivery time: Usually within 7 working days.
 

Format: DVD
Artist(s): CHILDREN
Label: M-NET PRODUCTIONS
Duration: 113
Zone: 2
Age Restriction: All Ages
Video Encoding: 4:3 Letterbox Version 1.33.1
Audio Encoding: Afrikaans 2.0
Release date: 2009
Buy this product
Koowee: Tjiff & Tjaff - Volume 1

Was R61.95

Now R58.85

 
 
  Need help shopping
 
 
 
 

 

Episode 1 - Brandweerstasie
Tjiff en Tjaff gaan by die brandweerstasie kuier. Die vriendelike mense daar wys vir hulle hoe 'n vuur geblus word. Hulle gaan selfs saam uit om 'n rerige vuur te blus en die diertjies in die bos te red. Niks is vir die twee geliefde karaktertjies te moeilik om te verken nie. Hulle waag kanse en gee nie om as hulle foute maak nie.

Episode 2 - Kegelbal
Tjiff en Tjaff is weer op 'n missie om nuwe dinge te sien en te ontdek.

Episode 3 - Koning, mag ek op reis gaan?
Tjiff en Tjaff leer van naby en van ver, van kort en van lank, van klein en van groot en van baie en van bietjie. Saam met die maatjies speel hulle die speletjie: "Koning, koning, mag ek op reis gaan?". Die koning mag besluit hoe ver jy mag reis.

Episode 4 - Melkplaas
Tjiff en Tjaff se uitstappie vat hulle na 'n melkplaas om te sien hoe koeie gemelk word en hulle leer waar die melk vandaan kom. Die twee gewilde karakters leer op 'n humoristiese manier alles oor koeie en hulle lewe.

Episode 5 - Tjiff en Tjaff speel hoe ry die bus
Tjiff en die maatjies leer vir Tjaff hoe om bus te ry. Hulle sien klomp dinge oppad en gaan maak 'n draai by 'n roomyswinkel, dieretuin en swembad voordat dit weer tyd is om terug te gaan. Tjaff weet nou wat die drie ligte op die verkeerslig beteken, en dat 'n stopstraat net so belangrik is as jy gehoorsaam wil wees aan die reels van die pad.

Episode 6 - Simon se
Tjiff en Tjaff gaan kuier by 'n kleuterskool. Vandag leer hulle twee nuwe speletjies wat mens help om mooi te kan luister. Die een se naam is "Simon se" en die ander een is "Telefoontjie". Tjaff hoor iets wat hom seermaak, maar dit was alles net 'n groot misverstand.

Episode 7 - 'n Voeltjie in 'n kou
Tjiff en Tjaff kry 'n onverwagse verrassing. Hulle is baie bly oor die voeltjie in 'n kou wat lekker saam met hulle kan sing. Dit lyk asof daar ook vir Lulu iets in die boks weggesteek is.

Episode 8 - Kitnaar
Daar is lekker baie verrassings in Tjiff en Tjaff se huisie. Iemand het vir hulle 'n kitaar gestuur. Hulle leer hoe om die kitaar sag en hard, hoog en laag te speel en in die groot boek leer hulle meer oor instrumente met snare.

Episode 9 - Kamera
Tjiff en Tjaff kry 'n kamera in vandag se verassingsboks. Hulle neem so lekker foto's en besluit om vir hulle vriendin Lulu ook 'n paar te stuur. Die twee leer ook alles van verskillende kameras.


 
Recommendations
What are recommendations?

Bakgat
Bakgat

Actor:
Dantus Lundal; Ivan Botha; Lelia Etsebeth
Now R99.95
(eB 1000)
Fiela Se Kind
Fiela Se Kind

Actor:
Andre Rossouw; Annie Malan; Dawid Minnaar; Jan Ellis; Lida Botha; Marchelle Verwey; Shaleen Surtie-Richards
Was R61.95
Now R58.85
(eB 589)
Carike En Ghoempie In Kinderland 5: Volume 5
Carike En Ghoempie In Kinderland 5: Volume 5

Was R97.95
Now R93.05
(eB 931)
My Naam Is Lollos!
My Naam Is Lollos!

Was R85.95
Now R81.65
(eB 817)

 
Customer reviews & ratings

Be the first to write a review for this product
Rate this product
 
 

 
Email this product to a friend
Fields marked with an asterisk (*) are required
 
Friend's email address *    
Your email address *    
Your name *  
Message  
   
 
  To top

In my basket
Your basket is empty
 
Marketplace
 
Free delivery
 
Spend and receive
 
eBucks
 
Today’s Hot Deals
1.
The Gathering Storm
Format: Softcover
Was R255.00  Now R216.75
Save 15%  

2.
And Another Thing: Douglas Adams' Hitchhiker's Guide to the Galaxy: Part Six of Three
Format: Softcover
Was R200.00  Now R170.00
Save 15%  

3.
Microsoft Wireless Laser Mouse 7000
Format: Mouse
Was R593.95  Now R504.86
Save 15%  

 
My wishlists
Your wishlist is empty
 
DVD Bestsellers
1.
2.
New Moon (Single Disc)
Was R152.95
Now R137.66
(eB 1377)

3.
Inglourious Basterds
Was R152.95
Now R137.66
(eB 1377)

4.
Twilight
Was R102.95
Now R97.80
(eB 978)

5.
Planet 51
Was R159.95
Now R143.96
(eB 1440)

6.
Grensoorlog
Was R132.95
Now R119.66
(eB 1197)

7.
The Time Traveler's Wife
Was R152.95
Now R137.66
(eB 1377)

8.
Kiss the Bride
Was R35.95
Now R19.95
(eB 200)

9.
Seasons of the Heart
Was R35.95
Now R19.95
(eB 200)

10.
Cloudy With a Chance of Meatballs
Was R152.95
Now R137.66
(eB 1377)