Welcome to kalahari.net
Sign in or Register as a new customer
Search for     

Home > DVD > DVD Bargain Bin

Search in DVD

 

 
Only within this section
 
 
 
 
 
Heidi: Episode 31 - 35
Heidi: Episode 31 - 35

Was R49.95
Now R47.45
(eB 475)

Delivery time: 24hr delivery in main centres: Order before 12h00 Monday - Friday, to receive the next working day



Format: DVD
Zone: 2
Buy this product
Heidi: Episode 31 - 35

Was R49.95

Now R47.45

 


Heidi is 'n 5 jarige weeskind. Heidi gaan nou by haar oupa bly in die berge aangesien Tannie Dety nie meer na haar kan kyk nie want sy moet gaan werk in die stad. Almal kry vir Heidi jammer vir wat sy op so jong ouderdom moet deur gaan. Haar oupa is nie populer tussen die ander mense nie. Hulle sien hom as 'n hardkoppige man en dink dit is maligheid om so klein kind in sy sorg te los.

31.Totsiens ouma.

Clara en Heidi is ongelukkig toe Sebastian vertel dat Clara se ouma weggaan. Sy belowe dat sy sal terugkom. Ouma vertrek in 'n bus en Heidi hardloop desperaat agterna. Juffrou Rottenmeier neem weer die dissipline oor die huis.

32.'n Stormagtige nag.

Heidi is baie ongelukkig met Juffrou Rottenmeier, en sy verbied Heidi om ooit weer oor die berge te praat. 'n Storm woed in die nag en terwyl die twee meisies slaap, kom Sebastian, die dienskneg, agter die deur is oop en eits snaaks is aan die gang in die Sesemann's se huis.

33.Spook.

Mnr Sesemann keer terug huistoe om die spookgeheim op te los. Hulle vind Heidi voor die huis in haar nagklere. Haar verlange na die berge veroorsaak dat sy in haar slaap loop. Op die dokter se aandrag vertrek Heidi na Switzerland en Clara belowe om in die lente te gaan kuier.

34.Liewe berge.

Heidi en Sebastian is haastig op pad terug na die berge. Heidi ontmoet Snowflake en ouma vir wie sy wit broodrolle gebring het van Frankfurt af. Heidi verlkee en vertrek na Oom Alp se hut, waar sy ook weer vir Joseph die hond ontmoet.

35.Sterrenag in die Alpe.

Oupa besef hoe eensaam Heidi was na sy hom van haar drome vertel het. Peter kom terug van die berge af en Heidi sien dat Snowflake 'n kleinkie het. Heidi slaap daardie aand in die beste plek in die wereld, met 'n glimlag op haar gesig - in die berge.


 
Customer reviews & ratings

Be the first to write a review for this product
Rate this product
 
 

 
Email this product to a friend
Fields marked with an asterisk (*) are required
 
Friend's email address *    
Your email address *    
Your name *  
Message  
   
 
  To top

In my basket
Your basket is empty
 
Free delivery
 
 
My wishlists
Your wishlist is empty
 
DVD Bestsellers
1.
Kung Fu Panda + Free Po Mask
Was R158.95
Now R134.95
(eB 1350)

2.
Chronicles of Narnia
Was R151.95
Now R129.95
(eB 1300)

3.
Barbie In A Christmas Carol
Was R101.95
Now R86.66
(eB 867)

4.
Tinkerbell
Was R151.95
Now R129.95
(eB 1300)

5.
Wanted
Was R151.95
Now R129.95
(eB 1300)

6.
Hancock (Single Disc)
Was R158.95
Now R135.11
(eB 1351)

7.
Journey to the Centre of the Earth 3D
Was R171.95
Now R146.16
(eB 1462)

8.
Shanghai Noon
Was R59.95
Now R18.95
(eB 190)

9.
Horton Hears a Who!
Was R151.95
Now R129.16
(eB 1292)

10.
Grey's Anatomy
Was R404.95
Now R364.46
(eB 3645)