|
|
Was R129.94Now R123.44(eB 1234)
Delivery time: Usually within 10 working days. Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: CUMISBN: 9781770007505 Publication date: March 2009 Length: 210mm Width: 140mm Pages: 228
Waag dit om lief te he!
Author: Stephen Kendrick; Alex Kendrick
Was R129.94 Now R123.44
Te veel huwelike eindig wanneer iemand se: "Ek het jou nie meer lief nie. Te veel huwelike eindig wanneer iemand se: "Ek het jou nie meer lief nie." Waag dit om lief te he! bespreek hoe so ’n stelling 'n gebrek aan begrip weerspieel oor die fundamentele aard van ware liefde Waag dit om lief te he! is 'n 40 dae lange begeleidende gids wat jou hart sal teruglei na ware liefde vir jou lewensmaat terwyl jy meer leer oor die ontwerp, aard en bron van ware liefde. Elke dag sluit die volgende in: 'n Skrifgedeelte; 'n verklaring; die dag se uitdaging; 'n gedeelte vir 'n joernaalinskrywing; 'n plek om jou vordering te meet. Lesers wat die uitdaging in Waag dit om lief te he! aanvaar, sal ervaar hoe hulle huwelike vir ewig verander.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |