|
|
Was R79.95Now R63.96(eB 640)
Delivery time: Usually within 5 working days. Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Struik Christian BooksISBN: 9781415303924 Publication date: November 2008 Weight: 278g
Vir altyd
Author: Karen Kingsbury
Was R79.95 Now R63.96
Vir Altyd is die roerende vervolg op Vir hierdie oomblik. Die verhaal begin wanneer Emily Anderson, nou twintig jaar oud, universiteit toe gaan. Deur ’n deeltydse werk by Fort Lewis ontmoet Emily vir Justin Baker, ’n jong luitenant in die weermag. Hulle deel dieselfde voorliefdes, humorsin, belangstellings en – belangrikstevan alles – hul liefde vir God. Dit is liefde met die eerste oogopslag, en teen die tyd dat Justin vir ’n tweede dienstermyn na Irak vertrek, begin hulle reeds planne maak vir ’n toekoms saam. Karen Kingsbury se verhaal is deurweef met deernis en die kragtige boodskap dat God se liefde in staat is om brûe te bou en mure af te breek waar dit andersins nie moontlik is nie.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |