|
|
Was R89.94Now R83.64(eB 836)
Delivery time: Usually within 15 working days.
Country: South AfricaFormat: Hardcover
Publisher: CUMISBN: 9781868294657 Publication date: May 2006 Length: 220mm Width: 150mm Thickness: 14mm Weight: 332g Edition: 1 Pages: 216
In die greep van genade
Was R89.94 Now R83.64
Kan enigiets ons skei van die liefde wat Christus vir ons het? Dit is wat ons wil weet. Het God my elke dag lief en nie net op Paassondag wanneer my skoene skoon en my hare netjies gekam is nie? Hoe voel God oor my as ek aaklig is? Wat sou Hy sê as Hy in die pad sou kom van my tong, skerper as ’n mes? Kan ek te ver afdwaal? Het ek meer sonde gedoen as wat die liefde van God kan verduur? Al die antwoorde draai rondom een klein woordjie – genade. Ontdek weer dat die God wat sterk genoeg was om jou te maak, ook sterk genoeg is om jou te dra.
MENINGS EN RESENSIES
IN DIE GREEP VAN GENADE
Niemand sal hulle uit my hand ruk nie
Max Lucado
Tans geen resensies beskikbaar nie
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |