|
|
Here ek belowe K59: n Herinnering aan my belydenisaflegging
Was R29.95Now R26.96(eB 270)
Delivery time: Usually within 3 working days.
Average customer rating:
Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: BybelkorISBN: 9780864873781 Publication date: November 2001 Length: 198mm Width: 143mm Thickness: 4mm Weight: 0g Edition: 2 Pages: 48
Here ek belowe K59: n Herinnering aan my belydenisaflegging
Was R29.95 Now R26.96
Belydenisaflegging boekie Belydenis van geloof en toetrede as belydende lidmaat van die Nederduitse Gereformeerde Kerk.
Write a review for this productRate this product
Dis uit die BoseReviewed by Mnr Dirk Muller Barberton from South Africa on 07 August 2007 305 of 661 people found the following review helpful: Jakobus 5:12 en Mat. 5:33-37 beveel die Woord van God ons om geen beloftes te maak nie! Nogtans probeer die gereformeerde duiwels mense oortuig om te belowe!
Moet dit nie koop nie dis uit die bose soos die skrif ook beveel!Maar Ek sê vir julle: Sweer hoegenaamd nie - nie by die hemel nie, omdat dit die troon van God is;
35 ook nie by die aarde nie, omdat dit die voetbank van sy voete is; ook nie by Jerusalem nie, omdat dit die stad is van die groot Koning;
36 ook by jou hoof mag jy nie sweer nie, omdat jy nie een haar wit of swart kan maak nie.
37 Maar laat julle woord wees: Ja ja, nee nee. Wat meer as dit is, is uit die Bose.
12 Maar bo alles, my broeders, moenie sweer nie: nie by die hemel nie, ook nie by die aarde nie en ook geen ander eed nie; maar laat julle ja ja wees en julle nee nee, sodat julle nie onder ’n oordeel val nie.
Die Bybel: Ou Vertaling, (Suid–Afrika: Bybelgenootskap Van Suid–Afrika) 1953. Was this review helpful?
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |