|
|
Was R119.95Now R111.55(eB 1116)
Delivery time: Usually within 15 working days.
Country: South AfricaFormat: Hardcover
Publisher: CUMISBN: 9781868296132 Publication date: May 2006
Elke more nuut
Was R119.95 Now R111.55
Die vroeë oggendure is 'n besondere tyd van stille afsondering om krag en inspirasie te vind vir die bedrywige en volgepakte dag wat voorlê. Die beste tyd om God te ontmoet is vroeg in die oggend sodat die beste tyd om God te ontmoet is vroeg in die oggend sodat die beste van ons tyd en denke aan Hom gewy word.
Die nuwe ure van elke dag bring vir die kind van God soveel vreugde in sy geborgenheid mee dat hy saam met die Psalmdigter kan jubel: "Ek voel weer veilig, o God! Ek voel weer veilig! Ek wil ’n lied sing, ja, ek wil sing. Ek wil vroeg opstaan, met harp en lier wil ek die rooidag wakker maak!" (Psalm 57:8 en 9). Met dié lied in sy hart en die Woord in sy hand word die môrestond kosbare, sinvolle en dinamiese stiltyd saam met God. Hierdie boek maak dus nie net van elke dag ’n nuwe dag saam met God nie, maar breek die Woord van God oop sodat elke dag ook ’n nuwe avontuur saam met God is.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |