|
|
Was R69.95Now R55.96(eB 560)
Delivery time: Usually within 5 working days. Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Struik Christian BooksISBN: 9781415303726 Publication date: September 2008 Weight: 374g
Ankers gee jou vlerke
Author: Este Geldenhuys
Was R69.95 Now R55.96
Almal van ons wil graag sweef – vry, los van ons probleme en dié dinge wat ons vasgeketting hou aan ons verlede. Al klink dit na ’n teenstelling, is dit juis die ankers wat God voorsien wat aan ons die vlerke gee om dit moontlik te maak om te kan vlieg, om ons volle potensiaal te bereik en die lewe voluit te kan geniet. Esté bekyk verskeie ankers in ons lewe – ankers vir ons gees, siel en liggaam – en verduidelik hoe dit ons kan vrymaak.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |