|
|
Was R119.95Now R107.96(eB 1080)
Delivery time: Usually within 5 working days.
Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Struik Christian BooksISBN: 9781415302354 Publication date: February 2008 Weight: 322g
3:16 Die Vers Van Hoop
Was R119.95 Now R107.96
Miljoene mense lees gereeld die bekende Johannes 3:16: 'God het die wereld so lief gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat die wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal he.' Net 'n handjievol vertrou egter wat hulle lees. Is hulle dalk bang daar is 'n vangplek? Miljoene mense lees gereeld die bekende Johannes 3:16: 'God het die wereld so lief gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat die wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal he.' Net 'n handjievol vertrou egter wat hulle lees. Is hulle dalk bang daar is 'n vangplek? Is hulle nie desperaat genoeg nie? Wanneer desperaatheid jou wereld uitmekaar skeur, dink jy weer aan God se aanbod.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |