|
|
17 Onbetwisbare Wette Van Spanwerk
Was R109.95Now R87.96(eB 880)
Delivery time: Usually within 5 working days. Country: South AfricaFormat: Unknown
Publisher: Struik Christian BooksISBN: 9781868234721 Publication date: August 2003 Weight: 328g Pages: 256
17 Onbetwisbare Wette Van Spanwerk
Author: J. Maxwell
Was R109.95 Now R87.96
Spanwerk is noodsaaklik, ongeag of jy aan die hoof staan van ’n sake-onderneming of ’n kerk, ’n sportleier is of ’n gesin het. In hierdie nuwe boek neem John Maxwell sy lesers deur die onderskeie wette van leierskap om te wys hoe belangrik spanwerk is. Almal wat met mense werk, besef dat die ou outokratiese leierskapsmetode eenvoudig nie werk nie. Spanwerk is noodsaaklik, ongeag of jy aan die hoof staan van ’n sake-onderneming of ’n kerk, ’n sportleier is of ’n gesin het. In hierdie nuwe boek neem John Maxwell sy lesers deur die onderskeie wette van leierskap om te wys hoe belangrik spanwerk is. Almal wat met mense werk, besef dat die ou outokratiese leierskapsmetode eenvoudig nie werk nie. Om te kan wen, moet ’n puik span gebou word. John C. Maxwell gee reeds jare lank lesings oor die voordele van leierskap en spanwerk. Nou pak hy die belangrikheid van spanwerk by die horings. Hy beskryf hoe belangrik spanwerk is vir elke tipe leier, en wys hoe spanwerk elke area van jou lewe kan verbeter. Hierdie boek wat in die styl van die blitsverkoper 21 Onweerlegbare wette van leierskap geskryf is, bevat nie net wette waarop jy kan staatmaak wanneer mense moet saamwerk nie, maar sê dit vir hulle op só ’n manier dat jy dit vandag in jou eie lewe kan begin toepas. Dit word toegelig met puik verhale oor spanleiers – en spanbrekers – uit die geskiedenis, die sakewêreld, die kerk en sport.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |