|
|
Was R180.00Now R162.00(eB 1620)
Delivery time: Usually within 3 working days.
Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Human & Rousseau (Pty) LtdISBN: 9780798145114 Publication date: April 2006 Length: 213mm Width: 137mm Weight: 510g Edition: New edition Pages: 416
'n Ander land
Was R180.00 Now R162.00
Teen die einde van die negentiende eeu kom 'n middeljarige besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan. Versluis is 'n afsydige Nederlander wat na Bloemfontein kom om van tering te herstel. Teen die einde van die negentiende eeu kom 'n middeljarige besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan. Versluis is 'n afsydige Nederlander wat na Bloemfontein kom om van tering te herstel. Hy verken die vreemde land en doen algaande kennis en begrip op van dit wat tot dusver vir hom vreemd was. Dit word ook, uiteindelik, 'n voorbereiding op die onafwendbare einde van die reis - die dood. Die "ander land" word nie net geografies bedoel nie, maar ook die reis na die onbekende.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |