|
|
Was R86.95Now R69.56(eB 696)
Delivery time: Usually within 3 working days. Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Tafelberg Publishers LtdISBN: 9780624042662 Publication date: October 2005 Length: 280mm Width: 210mm Weight: 140g Edition: 1 Pages: 32 Readership: Children
Waar's Jamela?
Author: Niki Daly
Was R86.95 Now R69.56
Mamma kry ’n koevert deur die pos. Sy maak dit oop . . . en begin al om die tafel dans van pure opgewondenheid! Sy’t wonderlike nuus gekry. Nie alleen het sy die nuwe werk gekry wat sy so graag wou hê nie, maar sy’t sommer ook ’n nuwe huis gekry - naby aan haar nuwe werkplek! Maar Jamela is nie beïndruk nie. Sy hou van hul ou huis en dit net daar waar sy wil bly ... Prettig en bekoorlik. Deur een van die meesters van Suid-Afrikaanse kinderlektuur. Mamma kry ’n koevert deur die pos. Sy maak dit oop . . . en begin al om die tafel dans van pure opgewondenheid! Sy’t wonderlike nuus gekry. Nie alleen het sy die nuwe werk gekry wat sy so graag wou hê nie, maar sy’t sommer ook ’n nuwe huis gekry - naby aan haar nuwe werkplek! Maar Jamela is nie beïndruk nie. Sy hou van hul ou huis en dit net daar waar sy wil bly ... Prettig en bekoorlik. Deur een van die meesters van Suid-Afrikaanse kinderlektuur.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |