|
|
Waar Die Leeus Afrikaans Verstaan: Die beste van weg
Was R143.00Now R121.55(eB 1216)
Delivery time: Usually within 3 working days. Average customer rating: Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Tafelberg Publishers LtdISBN: 9780624044413 Publication date: July 2006 Edition: New title Pages: 224
Waar Die Leeus Afrikaans Verstaan: Die beste van weg
Author: Bun Booyens
Was R143.00 Now R121.55
Met die fenominale suksesverhaal van die reis- en buitelugtydskrif Weg is die uitgewers genoop om die beste artikels in dié tydskrif in boekvorm uit te gee. Stories oor die wildtuin, “fifties”-motorfietse, Evil Knievel en gesinsvakansies en vele meer is lekker langpad-leesstof. Met skrywers soos Dana Snyman, Bun Booyens en Willemien Brümmer.
Write a review for this productRate this product
Lag-lag deur die nagReviewed by Unknown from johannesburg on 24 August 2006 1157 of 2348 people found the following review helpful: My man het die boek eerste beetgekry en geweier dat ek dit kon opeis. Heelaand lê en lees en al hoe harder gelag ... Dis 'n juweel. Heerlike Afrikaanse humor wat jy nerens anders in die wereld sal kry nie. Was this review helpful?
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |