|
|
Vinnig En Maklik: Resepte uit Vrouekeur
Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)ISBN: 9780799341591 Publication date: March 2008 Length: 235mm Width: 165mm Pages: 192
Vinnig En Maklik: Resepte uit Vrouekeur
Author: Marlo Carstens
Please visit us again to check if it has become available
Vrouekeur se resepte was van die begin van die tydskrif se bestaan in 1999 'n wegholsukses en is vandag nog net so gewild en in aanvraag as toe. Vrouekeur se resepte was van die begin van die tydskrif se bestaan in 1999 ’n wegholsukses en is vandag nog net so gewild en in aanvraag as toe. Hierdie boek is die resultaat van herhaalde versoeke van lesers. Die sukses van Vroukeur se resepte lê in die eenvoud daarvan. Al die bestanddele is reeds in die spens is. Al die resepte is vinnig en maklik om ook vir die kok gesellige kuiertyd met geliefdes en vriende te verseker. Marlo Carstens, Vrouekeur se kosredakteur sedert die eerste uitgawe in Oktober 1999 lig gesien het, is ma van twee woelige seuns en verstaan die eise van vrou en ma wees. Dis daarom dat dat haar resepte enige vrou – selfs die wat sku is vir kosmaak – sal inspireer.
|
|
|
|
 |  |  |