Welcome to kalahari.net

Sign in or Register as a new customer
Search


Home > Books > Bestsellers

Search in Books

 

 
Only within this section
 
 
Browse
 
 
 

Thula-thula

Author: Annelie Botes
Thula-thula
South Africa

Was R165.00
Now R132.00
(eB 1320)

Delivery time: Usually within 3 working days.

Average customer rating:

Country: South Africa
Format: Softcover
Publisher: Tafelberg Publishers Ltd
ISBN: 9780624046851
Publication date: June 2009
Weight: 416g
Pages: 332
Buy this product
Thula-thula
Author: Annelie Botes

Was R165.00

Now R132.00

 


Thula-thula (“sjuut-sjuut”) speel oor vier dae af, maar die verhaal van die plaaskind Gertruida wat deur haar pa, Abel, gemolesteer word, word by wyse van terugflitse oor 22 jaar vertel.

Hierdie roman is een wat net geskryf móés word. Thula-thula lewer belangrike bydrae tot die oopskryf van ernstige sosiale kwessie wat soveel lewens verwoes: kindermolestering. Anchen Troskie vertel (onder die skuilnaam Elbie Lötter) haar eie verhaal in Dis ek, Anna, maar Annelie Botes se verhaal oor dieselfde onderwerp is veel, veel beter – al skryf sy nie uit eie ervaring nie. “Uitmergelende” navorsing was daar wel, vertel die skrywer in onderhoude. Punt is: Botes kán storie vertel. Die roman is nie vir sensitiewe lesers nie. Die omslag met sy falliese simbool ( groot rooi vetkryt) en ’n ouderdomsbeperking van 18 jaar sê dit reeds. Die skrywer praat reguit. Gertruida verwys na haar “pietermuis” en na “slurpie”, maar die seksuele beskrywings is dikwels grafies. Niks is oorbodig nie, want só ervaar die leser die absoluut skreiende vernedering en pyn waardeur die hoofkarakter gaan.


 
Customer reviews & ratings

Write a review for this product
Rate this product
 
 

 
Email this product to a friend
Fields marked with an asterisk (*) are required
 
Friend's email address *    
Your email address *    
Your name *  
Message  
   
 
  To top

In my basket
Your basket is empty
 
Deal of the day
 
Free delivery
 
Shop on your mobile
 
eBucks
 
Super Hot Deals! One Day Only!
1.
Scrubs
Format: DVD
Was R203.95  Now R159.95
Save 22%  

2.
D&G DW0197
Format: Watch
Was R2,999.00  Now R2,549.15
Save 15%  

3.
Oxford Advanced Learner's Dictionary of Current English
Format: Softcover
Was R324.95  Now R227.47
Save 30%  

 
My wishlists
Your wishlist is empty
 
Share your love for reading
 
Bestsellers
1.
Captain in the Cauldron
Was R225.00
Now R180.00
(eB 1800)

2.
Eclipse
Was R110.00
Now R77.00
(eB 770)

3.
Twilight
Was R110.00
Now R77.00
(eB 770)

4.
Breaking Dawn
Was R140.00
Now R98.00
(eB 980)

5.
New Moon
Was R110.00
Now R77.00
(eB 770)

6.
The Gabriel Method
Was R179.95
Now R143.96
(eB 1440)

7.
Under the Dome
Was R235.00
Now R164.50
(eB 1645)

8.
The Lost Symbol
Was R298.95
Now R209.27
(eB 2093)

9.
Asterix and Obelix's Birthday
Was R196.95
Now R157.56
(eB 1576)

10.
The Girl Who Played with Fire
Was R129.95
Now R120.85
(eB 1209)