|
|
Was R66.95Now R63.60(eB 636)
Delivery time: Usually within 10 working days. Average customer rating: Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)ISBN: 9780799344424 Publication date: June 2009 Length: 205mm Width: 205mm Pages: 32
Tatta doeke!
Author: Martie Kruger
Was R66.95 Now R63.60
Die Mylpaal-reeks is spesiaal ontwerp om kinders met belangrike mylpale in hul lewe te help. 'n Oulike storie en nuttige wenke vir ouers maak elke titel 'n leerervaring.
Write a review for this productRate this product
Potjie-rolReviewed by Allison Vermaak on 02 July 2009 48 of 87 people found the following review helpful: Hoe gemaak om van doeke tot by potjie en dan toilet te kom? ‘n Oulike geiïlustreerde storie wat deel van die mylpaal reeks is, word gebruik om jou kleinding te leer om die potjie te gebruik. Christiaan kan nie verstaan wat so stink nie, maar toe hy in sy sussie se kamer kom terwyl ma ‘n doek ruil, weet hy wat so ruik! Die boek is in samewerking met Baba & Kleuter geskryf en agter in die boek is daar aanwysings oor hoé om die boek te gebruik en raad vir mamma’s wat hulle kleinding van die doeke af wil kry. Kyk ook uit vir die ander boekies in die reeks: ‘n Boetie vir Natasha, Kleuterskool toe! en Die mangelvanger. Was this review helpful?
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |