Welcome to kalahari.net
Sign in or Register as a new customer
Search for     

Home > Books > Health, Beauty & Fitness > Health > General - Health

Search in Books

 

 
Only within this section
 
 
 
 
 
Swangerskap en Borsvoeding: Als wat jy wil weet
Author: M. Archer
Swangerskap en Borsvoeding
South Africa


Country: South Africa
Format: Softcover
Publisher: Pearson Education South Africa
ISBN: 9781868912056
Publication date: January 2003
Length: 239mm
Width: 170mm
Weight: 140g
Pages: 65
Out of stock
Swangerskap en Borsvoeding: Als wat jy wil weet
Author: M. Archer

Please visit us again to check if it has become available

Swangerskap, geboorte en borsvoeding gaan belangrike gebeurtenisse in jou lewe wees. Gedurende hierdie maande gaan jy vele fisies, emosionele lewestylveranderinge beleef. Jy gaan sonder twyfel stres ondervind, en jy gaan allerhande vrae oor gesondheidskwessies he.

Swangerskap, geboorte en borsvoeding gaan belangrike gebeurtenisse in jou lewe wees. Gedurende hierdie maande gaan jy vele fisies, emosionele lewestylveranderinge beleef. Jy gaan sonder twyfel stres ondervind, en jy gaan allerhande vrae oor gesondheidskwessies he. Swangerskap en Borsvoeding verskaf reguit, eenvoudige antwoorde op jou vrae en bevat wenke en raad oor elke aspek van swangerskap, geboorte en borsvoeding. Hierdie gids kan jou help om: Gesond te bly met behulp van 'n oordeelkundige dieet en ligte, lae impak oefeninge; met behulp van konvensionele en alternatiewe benaderings verligting te verkry vir verskeie ongesteldhede en aandoenings wat met swangerskap, geboorte en borsvoeding gepaardgaan; die emosionele wipplankryery doeltreffend te hanteer; voorbereid te wees op die verskillende ondersoeke en toetse, en om die doel van elkeen te verstaan; voorbereid te wees op die verskillende stadiums van die geboorte, en om ingelig te wees oor beskikbare pynverligting- en geboorteprosedures.

  • Gesonde eet
  • en drinkgewoontes
  • siektes, kwale en ongesteldhede, fiksheid en oefening
  • emosionele welstand
  • Higiene en versorging


In my basket
Your basket is empty
 
Free delivery
 
eBucks promotions
 
MiMoney
 
Cut off dates
 
My wishlists
Your wishlist is empty
 
Share your love for reading
 
Bestsellers
1.
Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?
Now R95.00
(eB 950)

2.
13 Uur
Was R160.00
Now R128.00
(eB 1280)

3.
Kruidjie roer my
Was R180.00
Now R144.00
(eB 1440)

4.
Harry Potter and the Deathly Hallows
Was R49.00
Now R41.65
(eB 416)

5.
The Hour I First Believed
Was R214.95
Now R182.71
(eB 1827)

6.
7.
Mense van my asem
Was R189.95
Now R161.46
(eB 1615)

8.
9.
Harry Potter and the Deathly Hallows
Was R49.00
Now R41.65
(eB 416)

10.
Database Systems
Now R379.95
(eB 3800)