Welcome to kalahari.net
Sign in or Register as a new customer
Search for     

Home > Books > Family, Relationships & The Self

Search in Books

 

 
Only within this section
 
 
 
 
 
Suster Lilian se babasorgboek
Author: Suster Lilian
Suster Lilian se babasorgboek
South Africa

Now R174.95
(eB 1750)

Delivery time: Usually within 5 working days.


Country: South Africa
Format: Softcover
Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN: 9780798144575
Publication date: September 2004
Length: 245mm
Width: 171mm
Edition: 1
Pages: 352
Buy this product
Suster Lilian se babasorgboek
Author: Suster Lilian

Now R174.95

 


In hierdie gids spreek sy die belangrikste kwessies aan wat ouers van pasgebore babas tot driejarige kleuters raak.

In hierdie gids spreek sy die belangrikste kwessies aan wat ouers van pasgebore babas tot driejarige kleuters raak. Die title word ingelei met 'n deurskouende blik op die baba se eerste 12 maande, wat sal verseker dat die ma met die nodige selfvertroue haar baba leer ken. Alles wat sy moontlik kan wil weet om seker te maak dat sy vir haar baba die beste wegspringplek in die lewe bied, is hier. Ouers word gewys op die fisieke en emosionele kenmerke van hul babas, sodat hulle hul werklik intiem sal leer ken. Die skrywer help hulle om meer staat te maak op hul natuurlike instinkte en gesonde verstand terwyl hulle die nuweling grootmaak. Binnekort sal hulle hul verlustig in die positiewe sy van ouerskap en hulle glad nie meer die lewe sonder die kleinding kan voorstel nie. Algemene ouerskapskwessies word in die onderskeie afdelings beskou. Die skrywer se benadering is om tradisionele en natuurlike genesing (veral homeopatie) te integreer waar daar kommer oor die gesondheid is (koliek, kindersiektes, eetprobleme, slaapversteurings, noem maar op). Sy bewapen ouers met die nodige insig om self aktief betrokke te raak by hul babas se gesondheid. Haar babasorgboek bied waarskynlik diƩ mees praktiese, holistiese benadering tot kindergesondheid ooit. Naas die besonder waardevolle afdeling oor bors- en bottelvoeding, is daar 'n uitgebreide afdeling oor baba- en kleutervoeding met resepte vir maaltye en peuselhappies en tydige inligting oor bymiddels. Roetine, dissipline, reis met babas en kleuters, slaap, dagsorg - al die ouers se vrae word aangespreek.


 
Recommendations
What are recommendations?

Body for Life: 12 Weeks to Mental and Physical Strength
Body for Life: 12 Weeks to Mental and Physical Strength

Author:
Bill Phillips
Now R242.95
(eB 2430)
Baba- En Kindersorg Handboek
Baba- En Kindersorg Handboek

Author:
Marina Petropulos
Now R191.95
(eB 1920)
Eat Smart, Stay Slim: The GI Diet
Eat Smart, Stay Slim: The GI Diet

Author:
Gabi Steenkamp; Liesbet Delport
Now R142.95
(eB 1430)
Complete Guides: The Complete Guide to Studio Cycling
Complete Guides: The Complete Guide to Studio Cycling

Author:
Rick Kiddle
Now R256.33
(eB 2563)

 
Customer reviews & ratings

Be the first to write a review for this product
Rate this product
 
 

 
Email this product to a friend
Fields marked with an asterisk (*) are required
 
Friend's email address *    
Your email address *    
Your name *  
Message  
   
 
  To top

In my basket
Your basket is empty
 
Free delivery
 
eBucks promotions
 
MiMoney
 
Cut off dates
 
My wishlists
Your wishlist is empty
 
Share your love for reading
 
Bestsellers
1.
Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?
Now R95.00
(eB 950)

2.
13 Uur
Was R160.00
Now R128.00
(eB 1280)

3.
Kruidjie roer my
Was R180.00
Now R144.00
(eB 1440)

4.
Harry Potter and the Deathly Hallows
Was R49.00
Now R41.65
(eB 416)

5.
The Hour I First Believed
Was R214.95
Now R182.71
(eB 1827)

6.
7.
Mense van my asem
Was R189.95
Now R161.46
(eB 1615)

8.
9.
Harry Potter and the Deathly Hallows
Was R49.00
Now R41.65
(eB 416)

10.
Database Systems
Now R379.95
(eB 3800)