Welcome to kalahari.net
Sign in or Register as a new customer
Search for     
Search in Books

 

 
Only within this section
 
 
 
 
 
Suster Lilian Se Swangerskap - En Geboorteboek
Author: Suster Lilian
Suster Lilian Se Swangerskap - En Geboorteboek
South Africa

Was R164.95
Now R131.96
(eB 1320)

Delivery time: Usually within 3 working days.


Country: South Africa
Format: Softcover
Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN: 9780798145152
Publication date: September 2005
Length: 245mm
Width: 171mm
Edition: 1
Pages: 304
Buy this product
Suster Lilian Se Swangerskap - En Geboorteboek
Author: Suster Lilian

Was R164.95

Now R131.96

 


Met hierdie wonderlike titel rus the skrywer verwagtende ouers toe met alles wat hulle maar kan wil weet omtrent swangerskap en geboorte.

Met hierdie wonderlike titel rus the skrywer verwagtende ouers toe met alles wat hulle maar kan wil weet omtrent swangerskap en geboorte. Aangesien voorgeboortelike sorg ideaal reeds lank voor bevrugting begin, bespreek sy die regte maniere om vir swangerskap voor te berei sodat die ouers kan verseker wees hulle verwek die gesondste baba moontlik. Die moeder se gesondheid, haar persoonlikheid, die ouers se verhouding, hul emosionele intelligensie, ouderdom en vrugbaarheidsfaktore word van nader beskou. Sy lei die ouer deur elke stadium van die swangerskap self. 'n Meer intieme kennis van die groei en ontwikkeling van die baba, laat hulle meer betrokke voel by hierdie haas ongelooflike proses en maak hulle ook meer bewus van hoe hulle hierdie ontwikkeling kan beinvloed. Hierdie kennis help om ongegronde vrese te besweer, bemagtig hulle om die regte keuses uit te oefen, en help om swangerskap 'n aangename ervaring te maak. Die skrywer voel dat die geboorteproses, die gebeurtenis waarop ouers gewag het deur die lang weke van die swangerskap, meer natuurlik kan geskied as die unieke eienskappe van die moeder wat gaan geboorte skenk in gedagte gehou word. Sy kyk na al die opsies, en beveel 'n natuurlike geboorte aan waar alles wel is met die moeder en die baba, maar waar mediese ingryping of 'n keisersnee aangewese is, is dit die beste uitweg. Sy rus die nuwe moeder ook toe met die nodige kennis om die versorging van die pasgebore baba te vergemaklik.


 
Recommendations
What are recommendations?

Before You Conceive: The Complete Pregnancy Guide
Before You Conceive: The Complete Pregnancy Guide

Author: John R. Sussman

Was R262.95
Now R249.80
(eB 2498)
The Pregnancy Diet: A Healthy Weight Control Program for Pregnant Women
The Pregnancy Diet: A Healthy Weight Control Program for Pregnant Women

Author: Eileen Behan; M. D. Eileen Behan

Was R248.95
Now R236.50
(eB 2365)
Your Pregnancy - A Survival Guide
Your Pregnancy - A Survival Guide

Author: Martin Baxendale

Was R75.95
Now R72.15
(eB 722)
Dr. Miriam Stoppard's New Pregnancy and Birth Book
Dr. Miriam Stoppard's New Pregnancy and Birth Book

Author: Miriam Stoppard

Was R240.95
Now R228.90
(eB 2289)

 
Customer reviews & ratings

Be the first to write a review for this product
Rate this product
 
 

 
Email this product to a friend
Fields marked with an asterisk (*) are required
 
Friend's email address *    
Your email address *    
Your name *  
Message  
   
 
  To top

In my basket
Your basket is empty
 
Free delivery
 
eBucks promotions
 
MiMoney
 
My wishlists
Your wishlist is empty
 
Share your love for reading
 
Bestsellers
1.
The Tales of Beedle the Bard
Was R139.95
Now R99.00
(eB 990)

2.
The Shack
Was R129.95
Now R110.46
(eB 1105)

3.
Op Die Agterpaaie
Was R150.00
Now R120.00
(eB 1200)

4.
13 Uur
Was R160.00
Now R128.00
(eB 1280)

5.
Mense van my asem
Was R189.95
Now R151.96
(eB 1520)

6.
John Platter South African Wine Guide 2009
Was R149.95
Now R119.96
(eB 1200)

7.
Monty
Was R225.00
Now R213.75
(eB 2138)

8.
9.
Jesus word gebore
Was R10.95
Now R8.76
(eB 88)

10.
The Philosopher and the Wolf
Was R180.00
Now R171.00
(eB 1710)