|
|
Now R110.00(eB 1100)
Delivery time: Usually within 5 working days. Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: PHAROSISBN: 9781868900510 Publication date: October 2005 Length: 280mm Width: 215mm Edition: 1
Superblokraaiboek
Author: PHAROS
Now R110.00
Die invul van blokkiesraaisels is 'n leersame – en verslawende! – tydverdryf. Derduisende liefhebbers van die gewilde stokperdjie bly voortdurend op die uitkyk na nuwe raaisels vir hulle vermaak. Die invul van blokkiesraaisels is 'n leersame – en verslawende! – tydverdryf. Derduisende liefhebbers van die gewilde stokperdjie bly voortdurend op die uitkyk na nuwe raaisels vir hulle vermaak. Die superblokraaiboek bevat sowat 100 bielieraaisels (25 blokkies dwars x 25 blokkies af), spesiaal vir Afrikaanse blokraaiverslaafdes. As bonus is ook 'n aantal kleiner raaisels (vir invul in 'n kits) en die gewilde teikenspeletjie "Tel jou woorde" ingesluit. Al die raaisels in die Superblokraaiboek is saamgestel met die nuwe Pansegrouw-Superblokraaiwoordeboek as basis.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |