Welcome to kalahari.net
Sign in or Register as a new customer
Search for     

Home > Books

 
 
Stoutsterte
Author: Marianna Brandt
Stoutsterte
South Africa

Now R82.45
(eB 824)

Delivery time: Usually within 5 working days.

Average customer rating:

Country: South Africa
Format: Softcover
Illustrator: Tanja Joubert
Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN: 9780798142809
Publication date: July 2002
Length: 230mm
Width: 168mm
Weight: 0g
Edition: 1
Pages: 146
Readership: Children
Buy this product
Stoutsterte
Author: Marianna Brandt

Now R82.45

 


In die gat onder die vloer van meneer Grootbroek se eetkamer hoor Pieta van Sterten die eerste keer van Jan van Riebeeck se beplande vertrek na ’n nuwe land. Daar en dan besluit hy, hulle gaan saam. Texel is nie die plek vir koulike muise nie. So klim Pieta en sy vrou Leentjie en hul neef, Koot Kaas en sy verwagtende

In die gat onder die vloer van meneer Grootbroek se eetkamer hoor Pieta van Sterten die eerste keer van Jan van Riebeeck se beplande vertrek na ’n nuwe land. Daar en dan besluit hy, hulle gaan saam. Texel is nie die plek vir koulike muise nie. So klim Pieta en sy vrou Leentjie en hul neef, Koot Kaas en sy verwagtende vrou Ellie, die oggend van 25 Desember 1651 op die Drommedaris – met sterre in hul oë en hoop op ’n gesonder lewe in die land van sonskyn. Maar o, wee, gou het die gevare op die skip die sterre uitgedoof. ’n Wreedaardige gemmerkat en ’n wraaksugtige papagaai patroleer die kombuis, ’n seerowerrot maak sy verskyning en terroriseer die klein Kaasies. Maar muis se kinders laat hulle nie onderkry nie en beleef uiteindelik die wonderlikste avonture wat enige muiskind net van kan droom. ’n Heerlike humoristiese storie wat, tesame met die uitsonderlike illustrasies, ’n geskiedkundige reis vir jonk en oud toeganklik maak.


 
Recommendations
What are recommendations?

Daar's Vis in Die Punch
Daar's Vis in Die Punch

Author:
Jackie Nagtegaal
Now R69.95
(eB 700)
Heidi
Heidi

Author:
Ladybird
Now R39.95
(eB 400)
Pippie Langkous
Pippie Langkous

Author:
Astrid Lindgren; Nerina Ferreira
Now R69.95
(eB 700)

 
Customer reviews & ratings

Write a review for this product
Rate this product
 


  Stoutsterte maak geskiedenis
Reviewed by Mev Amourie Wortmann from Centurion on 10 May 2007
147 of 294 people found the following review helpful:

In 'n land waar geskiedenis dikwels baie eensydig aangebied word is hierdie boek ideaal vir kinders tussen 8-12 om geskiedenis met "moedersmelk" in te kry. Dit is opwindend geskryf en gee geskiedkundige feite en name prettig weer sodat leer nie meer na leer voel nie. Kinders maak kennis met Jan van Riebeeck maar ervaar nie daardie stowwerige gevoel wat dikwels gebeur wanneer ons geskiedenisfigure in boeke leer ken nie. Dit is 'n lekker boek vir die oorgangslesertjie tussen volkleurprentboeke en swart en wit prente. Na die eerste een moes die tweede een onmiddellik aangeskaf word.

Was this review helpful?    
 

 
Email this product to a friend
Fields marked with an asterisk (*) are required
 
Friend's email address *    
Your email address *    
Your name *  
Message  
   
 
  To top

In my basket
Your basket is empty
 
Free delivery
 
eBucks promotions
 
MiMoney
 
Cut off dates
 
My wishlists
Your wishlist is empty
 
Share your love for reading
 
Bestsellers
1.
Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?
Now R95.00
(eB 950)

2.
13 Uur
Was R160.00
Now R128.00
(eB 1280)

3.
Kruidjie roer my
Was R180.00
Now R144.00
(eB 1440)

4.
Harry Potter and the Deathly Hallows
Was R49.00
Now R41.65
(eB 416)

5.
The Hour I First Believed
Was R214.95
Now R182.71
(eB 1827)

6.
7.
Mense van my asem
Was R189.95
Now R161.46
(eB 1615)

8.
9.
Harry Potter and the Deathly Hallows
Was R49.00
Now R41.65
(eB 416)

10.
Database Systems
Now R379.95
(eB 3800)