|
|
Stories vir piepklein-ore
Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Lux Verbi BMISBN: 9780796303905 Publication date: August 2006 Weight: 210g Pages: 44
Stories vir piepklein-ore
Author: Ewald van Rensburg
Please visit us again to check if it has become available
'n Versameling boeiende stories vir ons heel kleintjies van 1-5 – om Christelike lewenswaardes by hulle in te skerp, hulle karakter te vorm en hulle aan te moedig om soos Jesus te leef. Die helder illustrasies is vars en vrolik en sal klein ogies lank besig hou terwyl die piepklein oortjies na die stories luister.
|
|
|
|
 |  |  |