|
|
Now R110.00(eB 1100)
Delivery time: Usually within 5 working days. Average customer rating: Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Human & Rousseau (Pty) LtdISBN: 9780798140676 Publication date: January 2000 Length: 213mm Width: 137mm Thickness: 1mm Weight: 1g Edition: 1 Pages: 144
Stoffel in Die Wildernis
Author: Christiaan Bakkes
Now R110.00
Hierdie verhale en vertellings deur die outeur van Die lang pad van Stoffel Mathysen gee die leser in sober taal en met fyn ironie ’n kykie in die lewe van ’n veldwagter in wildernisgebiede soos die Kaokoveld en Caprivi: ’n harde lewe, een van eensaamheid en afsondering, maar ook een waarin die betowering van Afrika ’n houvas op die mens kan kry, en, in party gevalle, ’n betowering wat ook kan vernietig . Hierdie verhale en vertellings deur die outeur van Die lang pad van Stoffel Mathysen gee die leser in sober taal en met fyn ironie ’n kykie in die lewe van ’n veldwagter in wildernisgebiede soos die Kaokoveld en Caprivi: ’n harde lewe, een van eensaamheid en afsondering, maar ook een waarin die betowering van Afrika ’n houvas op die mens kan kry, en, in party gevalle, ’n betowering wat ook kan vernietig . . . Gebaseer op werklike ervarings en gebeure.
Willem M Botha, Die Burger
(Bakkes) bewys hom as ’n baasverteller … (Hierdie boek) is ’n avontuurbelaaide natuurverhaal, bestem vir jonk en oud – onpretensieus, onderhoudend en verrykend vir letterlik enigeen wat kan lees.
Dr. Manie Wolvaardt, Volksblad
Christiaan Bakkes is ’n opwindende nuwe talent.
Prof. LS Venter, Beeld
… dat Bakkes vroeg in sy skrywersloopbaan ’n belangrike kuns bemeester het: die kuns om die leser nuuskierig te hou.
Write a review for this productRate this product
If only I could...Reviewed by Esme from Boland on 02 November 2002 428 of 861 people found the following review helpful: This book is just as excellent as his first book "Die lang pad van Stoffel Matthysen". If you haven't read both of them, you will surely die a poor person. Was this review helpful?
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |