|
|
Stiletto: in die onderwereld van die seksindustrie
Was R170.00Now R136.00(eB 1360)
Delivery time: Usually within 3 working days. Average customer rating: Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Tafelberg Publishers LtdISBN: 9780624045434 Publication date: June 2009 Length: 213mm Width: 137mm Weight: 226g Pages: 168
Stiletto: in die onderwereld van die seksindustrie
Author: Karin Eloff; Carel F. Cronje
Was R170.00 Now R136.00
Karin Eloff is 'n Boeremeisie met 'n honneursgraad in sielkunde en 'n Dopper-agtergrond. Stiletto vertel die ware verhaal van die pad wat die kuis en voorbeeldige skooldogter gestap het om uiteindelik Zoe te word – eers as gewone stripper, toe as danseres en masseuse in die Streel-kasteel en uiteindelik redakteur van 'n pornografiese tydskrif. Karin Eloff is 'n Boeremeisie met 'n honneursgraad in sielkunde en 'n Dopper-agtergrond. Stiletto vertel die ware verhaal van die pad wat die kuis en voorbeeldige skooldogter gestap het om uiteindelik Zoe te word – eers as gewone stripper, toe as danseres en masseuse in die Streel-kasteel en uiteindelik redakteur van 'n pornografiese tydskrif. Haar pad le besaai met middeljarige mans, Afrikanermeisies met eksotiese Engelse verhoogname, gevaarlike seks en dwelms. Stiletto vertel hoe sy daar beland het, wat sy daaruit geleer het en hoe sy dit oorleef het.
Write a review for this productRate this product
Uitstekende kopieReviewed by Paul from Pretoria on 15 July 2009 214 of 518 people found the following review helpful: 'n Brutaal eerlike verhaal van die donker pad waarlangs die skryfster geloop het en haar uiteindelike aankoms by "normaliteit". Soms skokkend, soms aangrypend, soms humoristies, maar deurentyd boeiend. Ek beveel die boek ten sterkste aan. Was this review helpful?
Uit die perd se bekReviewed by Lynette from Pretoria on 07 July 2009 248 of 677 people found the following review helpful: Interessant en baie straightforward. Nie vir sensitiewe siele nie. Ek het die boek baie geniet. Was this review helpful?
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |