|
|
Speel-speel skoolgereed: Maak jou kind van geboort af leer- en skoolgereed - 'n praktiese gids
Was R79.95Now R67.96(eB 680)
Delivery time: Usually within 5 working days. Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: South Africa Metz PressISBN: 9781875001194 Publication date: January 2001 Length: 210mm Width: 134mm Weight: 180g Edition: 1 Pages: 144 Illustrations: colour illustrations
Speel-speel skoolgereed: Maak jou kind van geboort af leer- en skoolgereed - 'n praktiese gids
Author: Martie Pieterse
Was R79.95 Now R67.96
Speel-speel skoolgereed wys jou hoe jy deur spel jou kind se leervaardighede en taalvermoe kan ontwikkel, sy natuurlike entoesiamse, nuurskierigheid en energie kan kanaliseer, en vir hom geleenthede kan skep vir die bevordering van selfvertroue, sosiale e Skoolgereedheid bepaal grootliks hoeveel sukses kinders in hulle skoolloopbaan en inderdaad in die lewe sal behaal. Hoe meer sukses hulle op skool behaal, hoe beter ontwikkel is hul gevoel van eiewaarde, hoe waarskynliker is dit dat hulle deursettingsvermoe sal he en sal kans sien vir die uitdagings van die lewe. Jou taak as ouer is nie om jou kind te leer lees en skryf nie - dis bowenal om sy leervaardighede te ontwikkel en by hom 'n liefde vir leer wakker te maak - om hom lus te maak vir leer, wat oneindig belangriker is as om geleer te word. Speel-speel skoolgereed wys jou hoe jy deur spel jou kind se leervaardighede en taalvermoe kan ontwikkel, sy natuurlike entoesiamse, nuurskierigheid en energie kan kanaliseer, en vir hom geleenthede kan skep vir die bevordering van selfvertroue, sosiale en emosionele groei, koordinasie en probleemoplossingsvaardighede. - Inleiding
- speel en leer
- speel en speelgoed
- ontwikkeling van die sintuie
- ontwikkeling van persepsie
- motoriese ontwikkeling
- ontwikkeling van denke
- sosiaal en emosioneel
- ontwikkeling van kreatiwiteit
- die rol van die preprimere skool
- is my kind skoolgereed?
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |