Welcome to kalahari.net
Sign in or Register as a new customer
Search for     

Home > Books

 
 
Sorg
Author: Micki Pistorius
Sorg
South Africa

Was R170.00
Now R144.50
(eB 1445)

Delivery time: Usually within 5 working days.


Country: South Africa
Format: Softcover
Publisher: The Penguin Group (SA) (Pty) Ltd
ISBN: 9780143025191
Publication date: September 2006
Edition: Uitg
Pages: 207
Buy this product
Sorg
Author: Micki Pistorius

Was R170.00

Now R144.50

 


Dit begin “in die begin”, toe God die Karoo gemaak het en eindig by die KKNK in 2006. ‘n Verhaal wat wemel van spoke, plig, liefde, verraad en volstruisrykdom. Micki Pistorius, ‘n doktor in sielkunde, het ses jaar lank karaktersketse vir die SAPD gedoen. Sorg is haar eerste roman.

In die begin het die Skepper die hemel en die aarde geskape, en toe Hy by die Klein-Karoo kom, se Hy: "Laat daar bruin, harde grond, vaal bossies en klippers wees." Toe maak Hy 'n bietjie te veel daarvan en dit strek vir tweehonderd myl lank en eenhonderd myl breed. Ewentwel. Op die vyfde dag het Hy die diere geskep, en vir afleiding en aardigheid maak Hy sommer die koddige volstruis. Die sesde dag maak hy die mense, en toe hy die Khoi en die San in die Karoo neersit, wil hulle hulle doodlag vir die Groot Volstruis met sy lang nek en sy eierlyf. Net daar vererg die Groot Volstruis hom en sweer wraak teen die nasate van die mens, tot in die verste geslag. Die wraak tref Hendrik van der Westhuizen, uithaler jong boer van die Oudtshoorn-distrik, op die vooraand van sy troue met die hovaardige Isabella Fourie, toe hy halsoorkop verlief raak op die pragtige bediendemeisie Eva Damon. Maar die instink van sorg, grond en erf loop te sterk in Hendrik, en hy word verskeur tussen plig en liefde. Toe die volstruisveerbedryf later, nadat dit hoog opgelig het, hard laat val, kry die Groot Volstruis sy finale hou in.Eers met Hendrik en Eva se nageslag, toe Danie van der Westhuizen, argeoloog, en Tessa van der Westhuizen, verloopte kunstenaar, by die Klein-Karoo Nasionale Kunstefees op Oudtshoorn ontmoet, word al die ou spoke opgejaag.


 
Recommendations
What are recommendations?

African Pens: New writing from southern Africa 2007
African Pens: New writing from southern Africa 2007


Was R144.91
Now R123.17
(eB 1232)
The Race
The Race

Author: Richard North Patterson

Was R178.95
Now R152.11
(eB 1521)
Where are You Now?
Where are You Now?

Author: Mary Higgins Clark

Was R332.95
Now R299.66
(eB 2997)

 
Customer reviews & ratings

Be the first to write a review for this product
Rate this product
 
 

 
Email this product to a friend
Fields marked with an asterisk (*) are required
 
Friend's email address *    
Your email address *    
Your name *  
Message  
   
 
  To top

In my basket
Your basket is empty
 
Free delivery
 
 
My wishlists
Your wishlist is empty
 
Share your love for reading
 
Bestsellers
1.
Stories vir piepklein-ore
Was R52.95
Now R37.07
(eB 371)

2.
Brekfis met die Shrink
Was R125.00
Now R106.25
(eB 1062)

3.
Daily Planner
Was R99.95
Now R79.96
(eB 800)

4.
Franse briewe
Was R150.00
Now R127.50
(eB 1275)

5.
Wipe Clean My Big Activity Work Book
Was R68.95
Now R48.27
(eB 483)

6.
The Shack
Was R129.95
Now R90.97
(eB 910)

7.
Nooit is 'n Lang, Lang Tyd
Was R170.00
Now R144.50
(eB 1445)

8.
Op 'n Hoe Noot
Was R165.00
Now R115.50
(eB 1155)

9.
Artemis Fowl and the Time Paradox
Was R120.00
Now R84.00
(eB 840)

10.
Educator's Guide to Effective Classroom Management
Was R224.95
Now R191.21
(eB 1912)