|
|
Slange and Ander Reptiele Van Suider-Afrika
Now R39.95(eB 400)
Delivery time: Usually within 15 working days. Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Struik PublishersISBN: 9781868721887 Publication date: August 1998 Length: 165mm Width: 110mm Thickness: 4mm Weight: 79g Edition: Reissue Pages: 56 Illustrations: 56 photographs, maps Readership: Age: 2 - 12
Slange and Ander Reptiele Van Suider-Afrika
Author: Tracey Hawthorne
Now R39.95
Hierdie opwindende reeks vir aspirant-natuurkundiges, is spesiaal ontwikkel om jong mense te laat deel in die geheime van die natuurlewe om ons. Dit is die ideale Kers- of verjaardaggeskenk vir al die kinders in die familie. Sakpas-grootte; Pragtige fot Hierdie gids maak deel uit van die Sasol eerste veldgids-reeks, wat spesiaal ontwerp is met die oog daarop om kinders in te lei in geheime van die opwindende w?reld om ons, om alles wat kruip en roer te ontdek en alles te leer oor hul habitat. Die klein gidsies is propvol inligting wat onmisbaar is vir die ontluikende natuurkundige. Die bondige teks is maklik leesbaar en die nuttige kaarte en duidelike foto's maak dit moontlik om sommer met een oogopslag inligting te bekom oor 'n spesifieke spesie.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |