|
|
Skryf Afrikaans: Van A Tot Z
Was R245.00Now R208.25(eB 2082)
Delivery time: Usually within 3 working days. Average customer rating: Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: PHAROSISBN: 9781868900374 Publication date: March 2003 Length: 222mm Width: 152mm Weight: 0g Edition: New title Pages: 600 Illustrations: illustrations
Skryf Afrikaans: Van A Tot Z
Author: Dalene Muller
Was R245.00 Now R208.25
Is dit Polokwane of Pholokwane? Joegoe-Slawie of Joego-Slawie? Mondelings of mondeliks? Sardientjies of sardyne? Was hy die sondaar of die sondebok? Emigreer of immigreer sy? Doen jy iets op of volgens 'n bepaalde metode? Het dit blykbaar, klaarblyklik, oenskynlik of skynbaar gebeur? Is dit Polokwane of Pholokwane? Joegoe-Slawie of Joego-Slawie? Mondelings of mondeliks? Sardientjies of sardyne? Was hy die sondaar of die sondebok? Emigreer of immigreer sy? Doen jy iets op of volgens 'n bepaalde metode? Het dit blykbaar, klaarblyklik, oenskynlik of skynbaar gebeur? Skryf Afrikaans is ontwikkel vir almal wat vinnig antwoorde soek op vrae wat opduik by die skryf en versorging van Afrikaanse tekste. Geen aspek van skryf bly in die tweedelige boek onaangeraak nie.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |