|
|
Now R140.00(eB 1400)
Delivery time: Usually within 5 working days. Average customer rating: Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Human & Rousseau (Pty) LtdISBN: 9780798146647 Publication date: May 2006 Length: 213mm Width: 137mm Edition: New title Pages: 320
Skater
Author: Pieter Pieterse
Now R140.00
'n Welkome heruitgawe van Pieterse se 80 'laggendste' stories. Pieter en sy 'Ingilsman' se reise deur die land laat die leser nie net lag nie, want hierdie baasverteller weet ook hoe om sy leser onverwags te ontroer.
Write a review for this productRate this product
Vakansie leesstofReviewed by Mnr Danie Jansen van rensburg from Oos-Londen on 17 January 2007 362 of 711 people found the following review helpful: Oor die algemeen het die boek 'n lekker vakansie atmosfeer. Het hardop gelag vir 'n paar van die stories. Handel oor die goed wat mense en diere aanvang - veral in natuurreservate. Die eerste hoofstuk was effe vervelig. Was this review helpful?
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |