|
|
Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Human & Rousseau (Pty) LtdISBN: 9780798141017 Publication date: September 2000 Length: 193mm Width: 132mm Thickness: 1mm Weight: 170g Edition: 1 Pages: 155 Illustrations: Illustrated Readership: Young adult
Skaduwee van die dood
Author: Janie Oosthuysen
Please visit us again to check if it has become available
Dis nog skemer toe Francois voor die ou huis remme aanslaan. Hy leun oor die stuur en staar stip na die sinkdakhuis. Iets is fout. Dan sien hy dit. Die voordeur. Dis nog skemer toe Francois voor die ou huis remme aanslaan. Hy leun oor die stuur en staar stip na die sinkdakhuis. Iets is fout. Dan sien hy dit. Die voordeur. Dit staan oop. Die plek is erg stil ook. Iets het gebeur, hy is seker daarvan – Wat moet hy doen? Ingaan en gaan kyk? Maar wat wag daar binne op hom. Dalk moet hy liewer net maak dat hy wegkom..maar hy kan mos nie? Hy weet daar's fout. Hy trek sy asem diep in, byt op sy tande en loer oor sy skouer. Dan stap hy op teen die sementtreetjies en oor die diep stoep tot by die donker voordeur.
|
|
|
|
 |  |  |