|
|
Seks & Drugs & Boeremusiek
Was R170.00Now R153.00(eB 1530)
Delivery time: Usually within 3 working days.
More buying options:
1 new
from
R153.00 | 1 used
from
R80.00
Average customer rating:
Country: South AfricaFormat: Softcover
Editor: Etienne BloemhofPublisher: Human & Rousseau (Pty) LtdISBN: 9780798140652 Publication date: July 2000 Length: 137mm Width: 213mm Thickness: 1mm Weight: 370g Edition: 1 Pages: 296
Seks & Drugs & Boeremusiek
Was R170.00 Now R153.00
Koos Kombuis se outobiografie – die enigste wat deur hom goedgekeur en getjap is as die naakte waarheid – is 'n fassinerende weergawe van sy bittersoet lewe tot dusver, vratte en al!
Write a review for this productRate this product
'n Moet vir Alternatiewe Afrikaners!!!Reviewed by Ms Carine Engelbrecht from Cape Town, South Africa on 04 December 2005 2225 of 4621 people found the following review helpful: Koos Kombuis vertel alles: die politieke en godsdiens-wroeginge van 'n Afrikaner-
boytjie in Stellenbosch, en later Pretoria; sy rampspoedige verblyf in Weskoppies;
verhoudinge met 'n hele alfabet van meisies en natuurlik ook sy betrokkenheid by die
bruisende begin-dae van die alternatiewe afrikaner beweging. Die krag in hierdie
vertelling vind die leser by sy eerlikheid. Die skrywer skroom nie om sy donkerder
oomblikke bloot te lê nie. Sulke oopheid baan die weg vir vernuwing in Afrikaanse
kultuur. Was this review helpful?
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |