|
|
Was R165.00Now R132.00(eB 1320)
Delivery time: Usually within 3 working days. Average customer rating: Format: Softcover
Publisher: Human & Rousseau (Pty) LtdISBN: 9780798150385 Length: 213mm Width: 137mm Weight: 365g Pages: 335
Seisoen Van Sonde
Author: Chris Karsten
Was R165.00 Now R132.00
Die polisie soek na ’n reeksmoordenaar. Die eerste lyk, dié van ’n vrou, word na ’n storm op die rotse gevind – vasgebind aan ’n paal met ’n papie in haar toegewerkte mond. Die lyke wat volg is elk op nog meer bisarre wyse agtergelaat. Jack, ’n psigopaat, is sistematies besig om mense te elimineer vir sy enigmatiese meester, Minos. Die laaste slagoffers op Jack se lys is Wim, ’n skoenlapperboer naby Wildernis, en sy assistent, Portis. Beide het kontak gehad met die regeringsprojek Anthenor in die Apartheidsjare – Wim as navorser en Portis as jong struggleleier.
Write a review for this productRate this product
Bobaas rillerReviewed by Chris on 27 October 2009 18 of 32 people found the following review helpful: Pasop Deon Meyer, Chris Karsten is op die toneel. Goeie spanningslyn, 'n amper kliniese benadering wat die verhaal soms nog meer ysingwekkend maak. Hopelik herleef die karakter in verdere romans deur Karsten. Was this review helpful?
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |