|
|
Sasol eerste veldgids tot insekte van Suider Afrika
Now R39.95(eB 400)
Delivery time: Usually within 15 working days. Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Struik PublishersISBN: 9781868723164 Publication date: August 1999 Length: 165mm Width: 110mm Thickness: 5mm Weight: 80g Edition: 1 Pages: 56 Illustrations: photographs, illustrations
Sasol eerste veldgids tot insekte van Suider Afrika
Author: Alan Weaving
Now R39.95
Hierdie gids is deel van 'n reeks, Eerste veldgidse, en bied 'n fassinerende blik op die insekte van die streek. Met behulp van kleurfoto's en -verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner- en ontluikende natuurkenner die meer algemene Hierdie gids maak deel uit van die Sasol eerste veldgids-reeks, wat spesiaal ontwerp is met die oog daarop om kinders in te lei in die geheime van die opwindende wereld om ons, om alles wat kruip en roer te ontdek en alles te leer oor hul habitat. Die klein gidse is propvol inligting wat onmisbaar is vir die ontluikende natuurkundige. Die bondige teks is maklik leesbaar en die nuttige kaarte en duidelike foto's maak dit moontlik om sommer met een oogopslag inligting te bekom oor 'n spesifieke spesie.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |