|
|
Sasol eerste veldgids tot die nagtehemel van Suider-Afrika
Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Struik PublishersISBN: 9781868725984 Publication date: September 2001 Length: 165mm Width: 110mm Weight: 0g Pages: 56
Sasol eerste veldgids tot die nagtehemel van Suider-Afrika
Author: Cliff Turk
Please visit us again to check if it has become available
Hierdie opwindende reeks vir ontluikende natuurkundiges, is spesiaal ontwikkel om jong mense te laat deel in die geheime van die natuurlewe om ons. Dit is die ideale Kers- of verjaardaggeskenk vir al die kinders in die familie. Sakpas-grootte; Pragtige f Hierdie gids maak deel uit van die Sasol eerste veldgids-reeks, wat spesiaal ontwerp is met die oog daarop om kinders in te lei in die geheime van die opwindende w?reld om ons, om alles wat kruip en roer te ontdek en alles te leer oor hul habitat. Die klein gidse is propvol inligting wat onmisbaar is vir die ontluikende natuurkundige. Die bondige teks is maklik leesbaar en die nuttige kaarte en duidelike foto's maak dit moontlik om sommer met een oogopslag inligting te bekom oor 'n spesifieke spesie.
|
|
|
|
 |  |  |